Krom Cottage and Westway Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende waarde vir geld met wonderlike geriewe. Sal graag weer daar oornag! Hierdie was sonder twyfel van die heel beste oornagplekke waar ons oorgebly het! Gasvrou het ons ingewag en baie hartlik ontvang. Alles is uiters goed toegerus en ons kan hierdie verblyf sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooi skoon verblyf. Baie mooi en gasvrye omgewing. Sal beslis weer in die netjiese huisie oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie skoon en netjies. Ek sal Krom Cottage aanbeveel vir my vriende. Skoon en baie netjies. Baie gemaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very enjoyable stay. Good value for money. The cottage was well equipped for our needs. It was neat and clean. The host was friendly. We parked our car and walked everywhere we wanted to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isobel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker. Goeie linne en baie skoon en privaat. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Puik diens, vriendelike eienaars, netjies, beslis waarde vir geld. Ek het ’n wonderlike tyd hier gehad! Die diens was uit die boonste rakke en die eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry – ek het dadelik tuis gevoel. Alles was presies soos op die webwerf beskryf: netjies, goed toegerus en baie gerieflik. Dit is beslis waarde vir geld en die rustige omgewing maak dit nog meer spesiaal. Ek sal sonder twyfel weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Als was so netjies en die plekkie was baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Die gasvrou was super behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie C
1 nag
5.0
Jun 2025

Perfekte ligging in die mooie Montagu. Ons het heerlik gebly en alles was pragtig, skoon en net perfek. Kotie was so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal enige tyd weer daar bly. Skoon, netjies en vriendelike diens. Die yoghurt, muesli en beskuit was heerlike bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Krom Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang