LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kroon Lodge | LekkeSlaap
+24

Kroon Lodge

  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland.

Die verblyf by Kroon Lodge bestaan uit 14 kampeerplekke en 15 kamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie kamers het geriewe soos 'n waaier, verwarmer, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n beskutte braai-area buite. Basiese kombuistoebehore is by die kantoor beskikbaar.

Die kampeerplekke het elkeen 'n privaat braaiplek en toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok en wasmasjien wat met munte werk. Die lodge is omgewings-, troeteldier- en rolstoelvriendelik.

Kamieskroon het verskeie groot besienswaardighede in en rondom die dorp wat die Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Nasionale Park en Blomroete en Richtersveld Nasionale Park insluit.

Kom ontspan en geniet die rustigheid van Kamieskroon by Kroon Lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir Kroon Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kroon Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R260  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!