Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger eKhaya

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 210, Mhlatikop Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kruger eKhaya is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in die eko-vriendelike Mhlatikop Estate geleë is. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en bied toegangsbeheer deur 24 uur-sekuriteit in die dorpie.

Dié ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n ronde etenstafel wat verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Daar is ook werksruimte met 'n lessenaar en 'n stoel en kragpunte regdeur die woonstel.

Buite is daar ook meubels en braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in die oprit beskikbaar.

Hierdie woonstel is ook naby die Malelane-Krugerhek geleë, wat slegs 2,1 km weg is en Malelane dorp wat 6,4 km ver is, wat dit ideaal maak vir gaste wat die area wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger eKhaya sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kruger eKhaya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Tambotie-straat 210, Mhlatikop Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger eKhaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-straat 210, Mhlatikop Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5159cf45ead6183222bb0b8c3317b28dc3a2b38e668ce1cc6530fb19d43c1bf28f6e9e912424cb1562b970a96d07f94f0388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Tambotie Street 210 Mhlatikop Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.471542496701 31.552722285684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem