Kruger Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Sekuriteit- en breekskadedeposito:
Die breekskadedeposito is R500 en word gehef op elke bespreking.
Dit is terugbetaalbaar mits die eiendom in 'n bevredigende toestand agter gelaat word. Aftrekkings word gedoen vir vuil skottelgoed, gebreekte items en rommel.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

Gaste wat na Kruger Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za