Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kumba Mugwenzi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Kruger Kumba Mugwenzi
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anton V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met klein kinders

'n Moet ervaring!

Amazing akkommodasie! Perfek vir 'n wegbreek in die bos. 'n Groot verskeidenheid van diere om te sien sommer op jou voorstoep of om selfs 'n pragtige dier te voer vanuit die swembad. Ons het soveel onvergeetlike oomblikke gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Hi Anton, thank you for your amazing review and we are so glad you had an awesome stay. See you very soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Maggie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie N
Gesin met klein kinders

Not very clean, and be prepared for very squeaky and noisy floors.

Place overall was okay, not the best. It was not very clean, and upon our arrival, the flower bed was covered in cigarette butts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review, we do not like reviews like this but we do appreciate it as helps us improve. We have taken this up with our property manager to ensure this does not happen.

Kruger Kumba Mugwenzi
Vaughan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to relax and enjoy the wildlife around you.

The open space on the outdoor decks is amazing. It's a great place to relax and view the game that come to the water hole behind the braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Marlie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie V

Familievriendelik en geld werd.

Ons het ons tyd by Kruger Kumba baie geniet. Die heel lekkerste deel was die diere wat gereeld sigbaar was. Die huis het 'n baie lekker atmosfeer. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal definitief Kruger Kumba Mugwenzi aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek in Marlothpark wil gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Dean L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean L
Gesin met tieners

Great birthday weekend.

Had an amazing Birthday weekend here. Was peaceful, quiet, and just relaxing. The drive in the Kruger was amazing. Saw once-in-a-lifetime animals, a leopard in a tree and a mommy hyena with her 2 cubs. Would recommend this quite highly to anyone that would like to get away from the city and experience nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Bertie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie F

Baie lekker gebly.

Rapporteer asb. dadelik enige probleme of skade met aankoms. Ons het 'n stelletjie afgetrap a.g.v. skade wat daar was met ons aankoms, maar ons het nagelaat om dit te rapporteer. Gelukkig het die eienaars ons woord gevat daarvoor en ons breekdeposito is aan ons terug betaal. Die huis is baie mooi uiteengesit. Ons was bietjie teleurgesteld in die plek wat nie regtig skoon gemaak was nie. Sal nie die huis aanbeveel met klein kindertjies wat kruip of nog nie sterk loop nie, a.g.v. die baie trappe in die huis. Die huis is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Fantastic tranquil stay. Highly recommended.

Fantastic tranqil stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Wilesse D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilesse D
Saam met vriende

'n Nuwe begin vir ou besoekers

Daar is kennisgewings van moontlike boetes indien vullisverwydering en skottelgoed nie gedoen word nie en 'n paar lekplekke in die dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met vriende

Comfortable, pleasant stay. Ticks all our boxes.

Stylish decor, aesthetically pleasing. Wonderful stay for our international guests and us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you so much for your review, we greatly appreciate all feedback.
We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Claudette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudette V
Gesin met tieners

Skoon en netjiese plek.

Ons het die nagapies baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for your review.

Kruger Kumba Mugwenzi
Marius W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius W
Saam met vriende

Genotvol, lieflik.

Baie rustig, baie diere om te sien rondom die huis. Skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Julie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie R
Saam met vriende

Absolutely stunning.

The house is beautifully decorated and in the perfect location. Our stay was amazing and the atmosphere created by the owners of the house was phenomenal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Anlerie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlerie B
Saam met vriende

Baie lekker huisie. Mooi ingerig. Amazing storte.

Lekker gebly. Baie wild, soos vlakvarke, zeebras, koedoes wat kom kuier. Net bietjie naby Olifantweg waar mens die besige straat hoor. Baie trappe nie vir ou mense bedoel nie, dink ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Tarryn C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn C

Lovely experience.

We had a wonderful time and would definitely recommend this stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Michael V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Saam met vriende

Ongelooflike tyd gehad.

Huisie is perfek vir 'n wegbreek. Saam met vriende gegaan en almal van die grootmense tot kiddies het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Ronel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Relaxing with beautiful views.

Well-equipped and all staff were very helpful. Really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Thank you for the review we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.

Kruger Kumba Mugwenzi
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Ons het heerlik ontspan. Voel of mens diep in die bosveld is.

Huis was skoon en netjies. Alle geriewe is daar met 'n stoep in elke windrigting. Koedoes en rooibokke gereeld gesien naby die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.
Gewaardeerde gaste soos julle is altyd welkom by Jumala Looming.
Dankie dat julle die huis so netjies gehou het.
Sien uit na jul volgende kuier.

Kruger Kumba Mugwenzi
Louis B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B
Gesin met klein kinders

Rustig en veilige atmosfeer, perfek vir ontspanning.

Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Verbetering aanbeveel, tafel of toonbank langs die braaier om vleis neer te sit terwyl mens braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering, Jumala Looming maak voorsien van n tuin tafel met 4 stoele wat by ingangs portaal beskikbaar is wat gebruik word deur gaste langs braai en swembad.

Kruger Kumba Mugwenzi
Jenny D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny D
Gesin met tieners

Was heerlik ontspanned

Enige een wat mal is oor die wildtuin kan gerus daar gaan in boek vir 'n nadere gevoel aan die wild en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie ons is bly julle het jul tyd in Marloth geniet

Kruger Kumba Mugwenzi
Morne H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Gesin met klein kinders

Wondelike kuier, en sal vir seker weer gaan.

Het die kuier geniet en was 'n wonderlike ervaring aan Marloth, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie dit beteken baie vir ons.
Julle is verseker gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Kruger Kumba Mugwenzi
Derick W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick W
Gesin met tieners

Welgedaan.

Die huisie is perfek en ruim, sekeruteit is baie goed. Ons privaatheid as 'n gesin was baie gerespekteer. Die wilde diere by die watergat langs Jumala was sonsopkoms en sonsondergang te siene. Die stres was heelemal weg na 'n paar dae. Jumala bring jou regtig nader aan God se wonderlike skepping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, ons is baie bly dat julle jul verblyf en wegbreek so geniet het. Julle is gewaarde gaste wat enige tyd weer welkom is by Jumala Looming.

Kruger Kumba Mugwenzi
Elna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met klein kinders

Ruim en rustig.

Die dek het ruimte geskep vir ons om heerlik saam te kuier en ook die rustigheid en natuurlewe van Marloth te geniet. Sal definitief weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek by Jumala Looming. Julle is gewaarde gaste.

Kruger Kumba Mugwenzi
Mariska D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Gesin met tieners

Gerieflik mooi en alles wat jy nodig het.

Baie dankie Renee vir al die info voor ons ingeklok het en dankie dat ons deel kon hê aan jul pragtige plek in die bosveld, dit was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit was 'n groot plesier en vir ons 'n groter voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang.

Kruger Kumba Mugwenzi
Andre F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Gesin met tieners

Fantasties!

Heerlik ontspan en gerus, pragtige plek. Dankie aan Renee en Leon vir al die hulp verleen deur die week om ons tyd so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en jul besoek by Jumala Looming. Wat 'n ongelooflike voorreg om gewaarde gaste te ontvang wat deel van ons boshuis familie word.

Kruger Kumba Mugwenzi
Ester D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester D

Perfekte plek om te ontspan saam familie.

Was bevoorreg om daar te bly oor die Kerstydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie so bly julle het die wegbreek geniet by Jumala Looming.
Ons is bevoorreg om gewaardeerde gaste soos julle te verwelkom by Jumala Looming, en sien uit na julle volgende besoek.

Kruger Kumba Mugwenzi
Magda R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Ons het heerlik gekuier by Jumala!

Kan aanbeveel! Vanaf ons houtdek kon ons elke dag diere gesien soos sebras, duikers, rooibokke, vlakvarke en tot 40 muishonde het verbygedraf! Erwe is groot en geen geraas. Die aircons het baie gehelp en die buite stoep en uitkykpunte was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie Magda, ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar dat julle ongeag die vreeslike hitte gedurende Desember maande so bevoorreg was om diere te kon sien vanaf Jumala Looming. Hulle kruip gewoonlik maar weg in die hitte. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie in die bos.

Kruger Kumba Mugwenzi
Coleen D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen D
Gesin met tieners

Dit was n onvergeetlike tyd by Jumala Looming - God se skepping!

Vanaf die eerste indrukke is alles fantasties en mens besef dat Reneé en haar span deur baie moeite gaan om jou 'huis weg van jou huis' so gerieflik, gemaklik en modern moontlik te maak. Alles en nog meer was daar wat ons benodig het en nie net was dit baie netjies, ruim en veilig nie maar die ruim stoepe wat amper reg rondom die huis geplaas is voorsien uitsigte wat jou asem wegslaan! Die diere kom loer gereeld in wat wonderlike fotografie en onvergeetlike oomblikke voorsien. Die plonspoel is net reg vir afkoel op die warm bosveld dae en met lugreling regdeur die huis kan mens ook lekker koel bly op die warm someraande. Ons kon sterre kyk vanaf enige van die talle stoepe en net weer besef hoe klein ons is in God se skepping. Reneé het baie mooi en vriendelik alles aan ons gekommunikeer en selfs vir ons probleme wat moontlik op ons roete mag voorkom die oggend wat ons gereis het deur gegee. Ons sal beslis weer van Jumala Looming gebruik maak en is reeds baie opgewonde vir ons volgende bosveldkuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, en ook die terugvoering wat ons opreg baie waardeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle te kon akkomodeer by ons boshuis en julle welkom te heet as ons bos familie. Baie dankie dat julle die huis so netjies nagelaat het. Julle is gewaardeerde gaste en altyd welkom by Jumala Looming.

Kruger Kumba Mugwenzi
Welma V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Welma V

Beloftes is nie nagekom nie. Onaanvaarbare kliëntediens van die begin af.

Voor ons vertrek het, het ek reeds 'n bloutjie geloop met die opsigter, Manie, oor die moontlikheid van 'n skoonmaker. Hy was bitter onbeskof met my bejaarde ma, en ek het dit onder die aandag van die bestuurder, Renee gebring. Hy het vir haar gevra of sy weet wat 'n selfsorgeenheid is. Daar aangekom, het twee van die vier lugverkoelers nie gewerk nie. Renee het plegtig belowe dat dit die vorige dag nagsien is, maar na verdere ondersoek en bevestiging deur Martin wat die lugverkoeling kom regmaak het, was dit 'n leuen aangesien hy daardie laatmiddag omtrent 6 uur eers 'n nuwe part vir die lugverkoeler gaan koop en kom insit het. Die tweede dag het ons agtergekom dat die televisiestel nie werk nie. Weer is daar aan ons gesê dat dit net die sein in Marloth is" maar Rene se man, Leon, het Vrydag deurgery van Baberton af (110 km moes ons hoor), om dit te kom herstel aangsien 'n nuwe oog ingesit moes word. Sover ek weet, was dit dan nie net die sein nie. Die broodrooster was vreeslik vuil en ons moes dit was voor ons kon braaibroodjies maak, maar daar is aanhoudend aan ons gesê dat ons die huis in 'n 100% skoon toestand moet nalaat. Die dek het 'n gat in die houtvloer wat vreeslik gevaarlik is, en daar is geen manier waarop enigiemand onder en bo tegelyk kan stort nie. Waterdruk en warm water laat dit nie toe nie. Ek gee nie om vir trappe nie, maar die trappe is baie onveilig, aangesien daar geen handrelings is nie. Die wasbak in die kombuis seel ook glad nie, so om skottelgoed te was, waaraan ons so gereeld herinner is, was bitter moeilik, aangesien die water uitloop. Daar is geen maklike manier na die braai-area toe nie, en daar is geen sitplek of kuierplek hier nie. Nie eens 'n lig nie. Ons moes ons eie stoele op en af met daardie steil, gevaarlike trappe dra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met klein kinders

'n Rustige huis met die atmosfeer van vakansie.

Dankie Renee vir julle pragtige huis. Alles was in orde met soveel meer as wat ons verwag het. Dit is waarlik 'n plek om na terug te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie Francois en gesin ons waardeer jul eerlike opinie oor jul verblyf baie, en dit is 'n groot plesier om gaste soos julle te akkomdeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle deel te kon maak van Jumala Looming se bos familie, julle is baie gewaarde gaste. Baie dankie dat julle Jumala Looming so netjies agtergelaat het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkomodeer.

Kruger Kumba Mugwenzi
Christo C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Gesin met klein kinders

Dit was baie privaat en gerieflik alles wat mens benodig is daar.

Dit was baie rustig en almal het dit geniet. Die verblyf is fantasties en gerieflik en alles wat mens benodig is daar. Die tydperk was net bietjie kort sal volgende keer vir langer inboek. Al probleem wat ek het is die klein buite braaier by die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek by Jumala Looming en die terugvoering. Julle is gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Kruger Kumba Mugwenzi
Danie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Gesin met klein kinders

Die eienaars is wonderlike mense. Die huis uitstekend met alle geriewe om als gemaklik te maak.

Ek sal Jumala Looming vir enige iemand aan raai wat op vakansie wil gaan of net in die bos gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie Danie, ons is baie bly julle het jul wegbreek geniet. Julle is waardee gaste en ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.

Kruger Kumba Mugwenzi
Sue D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Rustig weg van rumoer.

Kort net plekkie waar mens 'n potjie kan maak. Weber moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Dankie vir jul besoek aan Jumala Looming.
Jumlala Loming spog tans met 'n groot braai langs die swembad area waar ons gaste heerlik kan braai en potjie kan maak terwyl hulle die swembad geniet.

Kruger Kumba Mugwenzi
Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Rus vir jou siel.

Als was netjies. Als was in werkende toestand. Lekker gekuier en gerus. 'n Naweek is beslis te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, asook jul terugvoering.
Julle is verseker gewaarde kliente en ons sien uit om julle weer te ontvang.

Kruger Kumba Mugwenzi
Ankia V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia V
Saam met vriende

Fantasties, veral die uitsig.

Die eienaar Renee gaan uit haar pad uit om jou oor alles in te lig en is baie behulpsaam. Netjies, skoon en ingerig. Die houtdek bied 'n asemrowende uitsig en warm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Ankia.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat julle Jumala Looming so mooi opgepas en skoon agtergelos het. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Julle is gewaardeerde kliente.

Kruger Kumba Mugwenzi
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f0c77872d20e57aaf82c3559c540835dfbbad6d04477c16bf86ee366096ed5de99f44a452bf8453cf33ff67d4f0ccdd7eac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 407 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.381156877942 31.760337352753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem