Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Kruger Park House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
A B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A B

Uitstekende diens en pragtige huis.

Baie baie goeie kliëntediens, ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel heeltyd. Die huis is omring deur plante wat privaatheid verseker! Die swembad was ‘n bonus in die warm weer! Ons sal definitief weer die verblyf gebruik vir toekomstige reise! Eienaar is baie vriendelik en help graag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandri L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri L

Baie beïndruk met verblyf net in verkeerde omgewing.

Die omgewing is nie baie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Sandri.

Die huis is in Hazyview Vakansiedorp geleë, en dis 'n baie veilige omgewing. Dit is ook net 10 minute se ry van die Phabeni hek van die Kruger Wildtuin, so dis 'n baie goeie ligging as mens die Wildtuin wil besoek. Baie van die lodges en selfsorg plekkies in Hazyview is maar in die dorp geleë.

Ek is darem bly julle het julle vakansie met ons geniet.
Baie groete, Eva.

Kruger Park House
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingovlei-straat 335, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tJ8VFrmNTsYfYs6U8VPeVNyxUpS5d8De9YKlHLlQNI95zVs7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 335 Flamingovlei Street Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.032465102666 31.142997126407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem