Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge Chalet 229

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 88

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Kruger Park Lodge Chalet 229
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Reana L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana L
Gesin met klein kinders

Relax, close to your creator - love it.

My husband's 70th birthday - we enjoyed lots of privacy and relaxation. Love the place - so close to nature. Our 2nd time - will see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Hi Reana,

Thank you for taking the time to leave us a review, we really appreciate it! Happy 70th birthday to your husband! We're so happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back again in the near future.

Kind regards,
Colleen

Kruger Park Lodge Chalet 229
Sharon C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met vriende

Perfect peace and tranquility.

Wonderful service and a pleasure to stay at. I will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Sharon

Thank you so much for taking the time to give us a review! We so happy you enjoyed your stay with us so much and can't wait for your next visit!

Kind regards
Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Gesin met klein kinders

Waade vir geld en voedsel vir die siel.

Dit is ons derde besoek aan hierdie Lodge en beslis nie ons laaste nie. Ons geniet elke besoek. Die fasiliteite is fantasties en die eenheid is gerieflik. Lodge se diens is uitstekend. Mens word sommer hartseer as mens die sleutels moet indien met vertrekking. Gerieflike eenheid met baie spasie en 'n rustige uitsig oor die dam. Naby aan die Phabeni-hek. Een van ons gunstelingplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Bonita, thank you so much for taking the time to leave us a review! It is wonderful to hear that you enjoy your stays with us so much and we look forward to your next stay with us! Kind regards, Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Jurie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jurie V
Gesin met klein kinders

Glad nie wat ons verwag het nie.

Eenheid glad nie wat adverteer word nie. Langs die draad wat uitkyk op 'n bouperseel. Honde blaf heelaand, karre wat raas. 229 word saam met die wat oor die water kyk geadverteer, maar is glad nie so 'n eenheid nie. Geksuif na 233A wat oud en vuil binne was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Jurie, we are sorry you were not happy with your chalet! We would like to take this opportunity to thank you for taking the time to give us your feedback. We would also like to assure you that we appreciate any feedback we get as it helps us identify any area's which we can improve to give our guests the best possible experience. Kind regards Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Mario C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario C
Gesin met klein kinders

Very pleasant.

The accommodation was as described. Very good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gugu M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu M
Gesin met klein kinders

Comfortable and safe stay.

The chalet is located in a beautiful estate and is well equipped with a full kitchen. Linen was clean. Reception was very helpful with all queries. We just had an issue with the extractors in the bathroom that kept coming loose. Bedrooms are carpeted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thokozani M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokozani M
Saam met vriende

I realy enjoyed my stay, great place.

Staff was professional and the place is nice, I enjoyed the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Thokozani,
Thank you so much for taking the time to leave us a review. We are so glad to hear you had a lovely stay with us.
Kind regards,
Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Riette H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette H
Gesin met tieners

Rustige omgewing met baie om te doen in die area.

Die eenheid slaap gemaklik 8 mense en is ruim en netjies. As jy nie die eenheid laat diens nie moet jy genoeg toiletpapier en skottelgoedseep saamneem. Daar is baie staproetes en swemplekke en die wildtuin is baie naby. Goeie ligging en naby die dorp vir eetplekke en die plaasmark op Saterdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave us a review. Toilet paper and washing up liquid can be requested from housekeeping should you not wish to make use of their services. We hope to have you stay with us again in the nearby future!

Kruger Park Lodge Chalet 229
Paul E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Goed, sal defnitief weer gaan kuier.

Al wat gepla het was honde se geblaf van 11 uur tot 2 uur snags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia J
Gesin met tieners

Alles in een wat mens nodig het vir pret en ontspanning!

Swem, tennis, natuur en lekker restaurant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us a review. We are so glad you enjoyed your stay with us so much!

Kruger Park Lodge Chalet 229
Bonita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en genotvol.

234A is vreeslike oulike eenheid. Baie gerieflik. Die lodge is pragtig en ons het on tydjie terdeë geniet. My seuntjies was natuurlik mal oor die swembad en Hippo Hide waar die seekoeie sommer so voor jou baljaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Bonita,
Thank you so much for taking the time to give us a review. We are so happy that you enjoyed your stay with us and hope to have you stay with us again in the near future!
Kind regards
Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Tessa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa S
Gesin met tieners

Baie lekker plek, maar chalet is sleg geleë.

Kruger Park Lodge is 'n heerlike plek met al die vermaak wat jy nodig het, maar kies jou chalet reg. Chalet 229 het geen uitsig, behalwe huise aan die oorkant waar daar 24 uur 'n dag honde blaf en oor naweke deurnag musiek gespeel word. Nie die stil in die boshuisie wat ek gesoek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met vriende

Fantastic setting. Very comfortable and central.

We will be back for sure!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese omgewing. Baie gemaklik en sentraal.

Ons sal sekerlik terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Onicca R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onicca R
Saam met vriende

Great experience.

Very clean, friendly staff and it has peace of mind and is very close to shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Enjoyed the peace and quiet.

Great experience and will hope like to invest in this type of ownership.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die rus en vrede geniet.

Great ervaring en sal graag in hierdie soort eienaarskap wil belê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met goeie weer en baie om te doen.

Baie aangename plek met 'n goeie ligging: 15 km van die Krugerwildtuin af. Mooi gholfbaan vir die wat gholf speel. Baie vermaaklikhede vir kinders in vakansie tye. Omvattend 'n goeie keuse vir 'n wegbreek van enige lengte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met vriende

Lovely unit.

Great unit with everything you might need. Lovely braai on deck overlooking dam with lots of wildlife around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euniece V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Met aankoms by Kruger Park Lodge is ons baie hartlik verwelkom. Die diens en vriendelikheid was van puik gehalte. Lieflike swembad. Ongelooflike mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul Scheltes N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul Scheltes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima ligging, goede faciliteiten.

We hebben genoten van ons verblijf. Alles was goed in orde: woongedeelte, slaapkamers en keuken. Goed gelegen vlakbij leuke plaatsjes, mooie natuur en natuurlijk het Krugerpark. Een aanrader!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Gesin met tieners

Fantasties.

Rustige, veilige asemrowende stilte, pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Guest,
Many thanks for your correspondence.
Thank you for staying at our establishment and using Golf Safari SA, for your recent visit to Kruger Park Lodge.

Wishing you a great day further.

Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Buck B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buck B
Gesin met klein kinders

Lekker gesinsverblyf.

Privaat, stil en netjies skoon. Alles wat jy nodig het op een eiendom. Winkelsentrum oorkant die pad van ingang. Bietjie van 'n pyn om regs te draai uit park in hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Dear Guest,
Many thanks for your correspondence.
Thank you for staying at our establishment and using Golf Safari SA, for your recent visit to Kruger Park Lodge.

Wishing you a great day further.

Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Lizelle L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met vriende

Die oord is so goed instandgehou en als was regtig heerlik.

Die eenheid was baie goed toegerus en ons het dit baie geniet. Al wat sleg was, is dat ons nie 'n kaart van die hele oord vooraf gehad het sodat ons die ligging van die eenheid kon nagaan nie. Nr 229 is teen die grensdraad en die aanliggende bure het oor die naweek baie lawaai reg deur die nag. Ek sou graag meer van 'n utsig vanaf die stoep wou gehad het. Ons moet ook nog ons R1000-deposito terugkry, maar ek sal dit nou opvolg aangesien ons op 'n 4 weke toer deur die land was met die Australiese besoekers wat die park ontsettend geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Thank you for staying with us.
Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Irma P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Altyd 'n plesier om hier te bly.

Hierdie is vir seker een van ons gunsteling 'huis-weg-van-die-huis' plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Thank you for staying with us, hope to see you again in the near future.
Golf Safari SA

Kruger Park Lodge Chalet 229
Magda E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike, rustige vakansie.

Ek sal dit aanbeveel vir mense met tieners en kleiner kinders. Dit is 'n absoluut heerlike, rustige en veilige omgewing. En as jy mense het wat gholfspeel, soveel te beter! Die golfbaan is pragtig. Dis naby die wildtuin. Daar's iets vir almal. En die diens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodor R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie rustig en aktiwiteite om te doen. Baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn M
Gesin met tieners

Baie gesinsvriendelik en jy voel baie tuis.

Lekker stil en aangenaam en skoonmakers en kantoorpersoneel baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jimmy D
Gesin met tieners

Lodge is pragtig en goed geleë maar Golf Safari SA Chalets sal ek nie aanbeveel nie.

Chalet 229 kan 8 persone huisves maar die eetkamertafel het slegs 4 stoele! Die eetgerei is van 'n swak gehalte. Braaitange werk glad nie. Die voordeur se buitelig het nie gewerk nie. Die boonste slaapkamer se deurslot was stukkend en kon nie herstel word nie. Die tweede slaapkamer se elektriese prop was stukkend, maar is later herstel. Die sitkamer het ook net sitplek vir 4 persone. Die TV is in 'n gat versteek met die gevolg dat iemand wat nie regoor die TV sit nie, dit nie kan sien nie. Die braaiplek se skoorsteen is verstop en al die rook borrel op die stoep en sitkamer in. Een van die stoepstoele het 'n kussing gekort. Daar was geen inventaris om te bepaal of alles daar was nie. Bestuur het berig dat hulle nie meer inventarisse verskaf nie. Oorkant die Chalet was 'n informele behuising uitbreiding met die gepaardgaande luidrugtigheid en onaangename lawaai. Die eerste oggend het ons verskrik wakker gemaak met 'n kompressor-enjin wat hier langs ons aangeskakel is en onmiddellik is begin met boorwerk hier reg langs die chalet, wat vir die heel dag aangehou het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren D

Excellent establishment.

Beautiful place, extremely hot weather but the whole family enjoyed it. Will definitely go back in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madre D
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige en gerieflike verblyf om bietjie weg te kom van die stad se gejaag.

Die verblyf is gerieflik, skoon en veilig. Om rustig op die gras te kan sit en kyk hoe die seekoeie speel in die water of hoe die rooibokke bokspring en mekaar rondjaag oor die gholfbaan is 'n bonus. Dit is beslis verblyf waarvan ons weer gebruik sal maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks V
Saam met vriende

Rustig. Gerieflik met alles byderhand. Hier en daar iets wat ontbreek in die chalet.

Die omgewing is lekker, veral in die winter. Vir die wat gholf speel - kan nie beter nie. Restaurant uitstekend met billike pryse. Personeel absoluut op hul tone. Verhuurder sukkel net om breekskadedeposito terug te betaal ten spyte van die feit dat die huurgeld lank voor die besettingsdatum betaal is en daar geen breekskade was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Good Day,

Many thanks for your feedback. Did you perhaps fill out your indemnity form which is the last page on the invoice which also includes a section requesting your banking details, as without that your breakage refund would not have been processed?

Kruger Park Lodge Chalet 229
Ansie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie P
Gesin met klein kinders

Die verblyf is aanvaarbaar.

Ek is net ongelukkig omdat ek nog nie my breekdeposito terug ontvang het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Good Day,

My apologies I have only seen this review now. Did you send us an email with your banking details as indicated on your initial invoice?

Kruger Park Lodge Chalet 229
Helen D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helen D
Saam met vriende

Fantastic location.

The accommodation's location was excellent. The place was superbly clean. The toaster didn't work from day one and should have been replaced before our arrival. The washing machine was also clearly out of order and should have been fixed prior to our arrival. Many of my new clothes were ruined due to employees lacking expertise and failing to call in an engineer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moffat M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moffat M

The place is great and we really enjoyed

The service was perfect and we are even planing to go back and visit for a week mid next year. The only downside was the cleaners attitude; there was a time where one of the cleaner complained loudly that we were using too much kitchen dishes and creating a lot of work for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Park Lodge Chalet 229 se terugvoer

Good Day,

This is very unusual. I will certainly look into this.

Kruger Park Lodge Chalet 229
Albe V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albe V
Gesin met tieners

Heerlike, ontspanne atmosfeer met genoeg aktiwiteite vir oud en jonk!

Die chalet is baie gerieflik en goed ingerig. Die manne het lekker gholf gespeel en die vrouens kon lekker gaan stap en in die sonnetjie boek lees terwyl die kinders swem en speletjies speel. Baie aangename atmosfeer en heerlik rustig. Lekker geleë naby die wildtuin. Hazyview het pragtig ontwikkel met baie oulike winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-ann M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann M

Good

See the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin Y - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin Y
Gesin met tieners

It was fabulous

It was quite relaxing during the stay, and the environment and facility provided we didnt not manage to try them all, so think we might go again soon :D

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn T
Gesin met tieners

Great

A lovely lodge, see the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca Z - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca Z
Gesin met klein kinders

Happy with lodge

We were incredibly happy with the state of the chalet we rented - its was clean, had all the necessary cutlery and crockery and was in close proximity to the Kruger National Park, which was the reason for our visit. However, we were placed on the border of the Lodge, which was closest to the outside houses or properties and they were incredibly loud. We will therefore re-vist the lodge but would rather be placed in another location, perhaps near the Hippo Dam - looked very relaxing there. We were disappointed with the service of the waiters and bar staff at the restaurant itself - we were planning on having dinner, but after waiting close to an hour for service and our drinks, we left and did not return for the remainder of the week. Lodge staff were friendly, but I would not recommend the restaurant. Thanks for this opportunity. Regards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analia L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Analia L

'n Ware oase en rus vir jou siel!

Ons sou so graag nog langer wou bly. Die chalets voldoen aan alle vereistes. Ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M
Gesin met klein kinders

NVery happy with the chalet. Spotlessly clean; colourful decor and very comfortable beds. The location, which overlooked a man made pond, was lovely and quiet. The chalet did not lack for any utensils required for self catering. Would definitely book this particular chalet again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dee R
Gesin met klein kinders

Relaxed; home away from home

Kruger Park Lodge is a wonderful place for young children and teenagers. The children's entertainment is well organised and my kids loved it. The only complaint I would have - is perhaps you need another public pool - the pools tend to get very full and there are a lot of people which makes swimming unpleasant. Also - from where we stayed it was quite far way to walk ....

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Smangele Corlevia Marcia T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Smangele Corlevia Marcia T
Gesin met klein kinders

Relax with family or friends and move away from the buzz of the city

I really enjoyed my stay at Kruger Park Lodge - it is good place to relax with family. The chalet was a really a 4-star accommodation! My kids really enjoyed being there and the atmosphere is safe for the children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrica S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrica S
Gesin met tieners

It was a lovely experience

A lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naeem J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naeem J
Gesin met klein kinders

Excellent location with great facilities and spacious aparments

Really enjoyed my stay. Value for money. Very close to Phabeni gate, Kruger Park. Massive apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anamarie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek, maar nie afgeleë nie.

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer 'n besoek aan Kruger Park Lodge bring. Die hele oord is goed versorg en naby Kruger Wildtuin en baie besienswaardighede. Die personeel is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met vriende

Great

Wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met vriende

Good

It had all we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1243, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c9dcc8c4ca24837c734da7167d2332ced1fd108a6054950e834bd86bd6dbb7ab8c391a1f23f268c619b7fb47d7a58caf6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Portia Shabangu Drive Kruger Park Lodge 1243 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.029680280852 31.140811443329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem