LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger River Self-catering House | LekkeSlaap
+60

Kruger River Self-catering House

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Nov 2020 tot 10 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3610, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 250 R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kruger River Selfsorg is 'n vierslaapkamerhuis vir 'n gesin aan die Krokodilrivier se oewer. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor die wêreldbekende Krugerwildtuin.

Hierdie huis is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers, geleë in Marloth Park met vrylopende wild en net 15 minute se ry op 'n uitstekende pad na die wildtuin se Krokodilbrughek.

Wandel langs die rivier of bring jou bergfiets saam vir gerieflike ritte in die bosveld. Ontspan by die swembad terwyl jy kyk hoe die olifante in die rivier swem. Gaan self vir 'n wildrit deur die Krugerwildtuin of maak gebruik van die begeleide wild-aktiwiteite wat deur die personeel gereël word.

Die 4 en suite-kamers het lugversorging en elkeen het 'n pragtige privaat patio met asemrowende rivier-uitsigte.

Die ten volle toegeruste kombuis is geskik vir 8 persone op die meeste. Daar is 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en ysmasjien. Etes kan in die knus binnenshuise eetkamer of op die swembadstoep met sy braaiplek geniet word. Aandetes en ontbyte kan vooraf bespreek word by 'n nabygeleë herberg wat geaffilieer is met Kruger River Self-Catering.

Die huis word daagliks skoongemaak deur die opsigter.

Volledige DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Beperkte gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger River Self-catering House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Kruger River Self-catering House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Seekoeiweg 3610, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger River Self-catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 250
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
was R4 250
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3610, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiF9Pom28X8NAQZywI2WA0hbtBReGsaIckKycrzpm75pxny9kmK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 250, nou Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 3610 Seekoei Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.348832838381 31.809858977795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!