LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger River Self-catering House | LekkeSlaap
+60

Kruger River Self-catering House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Kruger River Self-catering House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riette N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N
Saam met vriende

Awesome accommodation and location

The weekend was wonderfull. Thanks for the assistance receieved from Lewazi the care taker.

Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Lwazi was baie behulpsaam!

Lindsey W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey W

Wow.

Perfect location, with awesome views from deck, pool and rooms. Most comfy beds with lovely linen. Great braai facilities and plenty of space to relax and enjoy the bush.

Marietjie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P
Saam met vriende

Absolutely fantastic, friendly and helpful.

We had a great time and the view is spectacular, thank you so much.

Marga B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marga B

Natuur op sy beste!

Ons het heerlik gebly en baie diere van die dek af gesien. Bosveld pragtig! Kombuis het bietjie 'n upgrade nodig, maar al die res was uit die boonste rakke. Sal definitief weer gaan.

Kruger River Self-catering House's terugvoer

Hi Marga

Dankie vir die terugvoer. Al is die kombuis tans toegerus met alles wat nodig is, is dit geskeduleer vir n verdere opgradering later die jaar wat hopelik gereed sal wees as julle weer hier kom bly. Die winter maande is selfs n beter tyd om die huis te besoek aangesien al die Kruger se diere dan afkom rivier toe weens min water in die park self. Probeer dus reel vir die droeer maande volgende keer.

Groete

Abri le Roux

Kruger River Self-catering House
Wilna N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N
Gesin met tieners

Fantasties!

Heerlik gebly en ontspan ligging is uitstekend!

Charmaine K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K
Saam met vriende

I loved and enjoyed the place

Thank you for everything. I enjoyed the stay.

Mariana M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Gesin met tieners

Goeie ligging, baie lekker.

Baie lekker gebly. Verblyf netjies en skoon. Kombuis bietjie oud, maar steeds skoon met alles wat jy nodig het. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Carole V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carole V

Uitstekend.

Ons was net 2 aande hier, maar kon maklik nog 'n week gebly het. Netjies, skoon, en baie mooi toegerus. Die ligging is uitstekend en jy hoef nie eers van die stoep af weg te beweeg nie. Sal dit hoogs aanbeveel.

Gerrie D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Fantasties!

Ek sal weer gebruik maak van Kruger River Self-Catering.

Brunhilde O - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brunhilde O
Gesin met tieners

We enjoyed our stay! It was so nice.

It was a very lovely place with a direct view of the river. We saw elephants bathing in the river and heard them in the evening. It was a superb stay!

Susan N - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie genotvol! Die huis is baie mooier binne as wat mens verwag as jy van buite kyk. Baie "impressed"! Sal beslis weer daar bly!

Michiel S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Conet J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conet J
Saam met vriende

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

David S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met vriende

Fantastic

Everything one could want was in the house. Bernard, a helpful staff member we dealt with, was fantastic!

Christo H - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Besigheidsreis

Alles 100%

Baie goed. Skoon. Goeie diens. Veilig.

was R4 250
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
was R4 250
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
was R4 250
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3610, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiF9Pom28X8NAQZywI2WA0hbtBReGsaIckKycrzpm75pxny9kmK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 250, nou Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 3610 Seekoei Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.348832838381 31.809858977795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!