Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger's Keep

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger's Keep is in Marlothpark geleë en bied 'n luukse wegbreek vir paartjies, waar die diere op die voorstoep kom kuier en die inwonende nagapies gaste saans met hulle manewales vermaak.

Die huis het 'n privaat ligging op 'n pypsteelerf en bied 'n uitsig oor die park. Die oop bosveld moedig die kameelperde, koedoes, wildebeeste, bosbokke, rooibokke, duikers, volstruise, vlakvarke en muishonde aan om te kom kuier.

Die huis is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n dubbelstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Gaste kan ook onder die sterre in 'n privaat area onder die inheemse doringboom bad of stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, potte, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, glase en kombuisware toegerus. Die huis het Cemcrete-vloere en -badkamermure, Egiptiese katoenlinne en -badhanddoeke, lugversorging, gratis WiFi, 'n omsetterstelsel vir rugsteun-kragtoevoer en 'n noodwatertoevoer.

Die hout vir die eerste vuur sal met aankoms reeds gepak wees en gaste kan na die klein waterval wat in die swembad luister terwyl hulle op stoep uitspan en die wild en verskeidenheid voëllewe bewonder.

'n Emmer vol voerpille om die diere te voer word voorsien en ekstra voer kan plaaslik gekoop word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kruger's Keep
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger's Keep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3553, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd224275a5b1663f67f96c57b7a09b37485370fc154f45d0c016b831c4e7599bf8807128426cd8934090f43607a00b13d318f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3553 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343565432713 31.803487492065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem