Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruisbessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruisbessie is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis in Reebok grens. Die eenheid is gerieflik naby winkelsentrums en kerke tussen Klein- en Groot-Brakrivier op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Dit is 8 km vanaf Hartenbos, 35 km vanaf George Lughawe en 3 km vanaf Reebokstrand.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n yskassie toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n werkstasie. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig op die berg. Die eenheid sluit gratis WiFi, 'n TV en 'n waaier in.

Onderdakparkeerplek word voorsien. Ongelukkig is daar nie voorsiening gemaak vir troeteldiere in hierdie eenheid nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruisbessie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kruisbessie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kruisbessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16be6cb9af90865184d90e360c22960690d1eae6c29e10ba181579ab3fa48cb19448f4e7107ee6724ce62c1573f4e13db5b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Kruisbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071928253182 22.168831885201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem