Kudu Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kudu Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n sakekern, winkels, skole en 'n kerk. Kudu Cottages is slegs 2,4 km vanaf die Kumba ystermyn.

Verblyf is beskikbaar in 'n gesinskamer en 2 hout kothuise. Elke eenheid beskik oor 'n badkamer en 'n kombuisie vir selfsorg. Ontbyt-, middagete- en aandete-pakkies kan op versoek voorsien word. Daar is ook 'n swembad. Gaste het toegang tot braageriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Kathu Village Mall, Kalahari Country Club en die Sishen Gholf- en Langdgoedklub.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kudu Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false