Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu Spoor

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Kudu Spoor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicolene J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met vriende

Sentraal gelee, rustig en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspan.

Baie rustig en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Ons was daar 3 nagte.

Dit was baie lekker in Kudu Spoor en ons het baie diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan by 'n goeie vuur en langs die swembad.

Ons het ons tyd geniet. Die plekkie is skoon, goed toegerus, naby aan die winkel en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Baie oulike plek. Het als wat mens nodig het. Ongelukkig het DSTV en een kamer se lugversorger nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mm L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mm L
Saam met vriende

Nice and relaxing.

A short walk to the river. A number of animals 'visited' us at the house. The weather is excellent — walked around in shorts and T-shirts in the middle of winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V

Stil, snoesig en alles wat jy nodig het.

Die plekkie is genuine iets anders met lekker spasie en baie diere wat kom kuier. Daar is aircons vir die warm en koue dae, die onderdakbraai-area was ons gunsteling plek. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Hoop om Kudu Spoor weer te besoek. 100% die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met vriende

Stil en baie mooi.

Mooi huisie, lekker braai-area en afkoel swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T
Saam met vriende

Ongelooflik rustig!

Dit was vir seker "money well spend". Baie dankie vir 'n ruskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W
Saam met vriende

Heerlike kuier.

Baie oulike plek om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en beeldskoon in die bos.

Huis is mooi toegerus, en die braai- en kuier-area is fantasties. Swembad skoon en diere loop orals rond - 'n ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari L
Gesin met klein kinders

Lekker rusplekkie.

Heelwat diere gesien. Plekkie mooi skoon en alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem