LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kududu Guest House | LekkeSlaap
+12

Kududu Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om ontdek te word. Kududu Guest House word met trots besit en bestuur deur Anri en Danie Janse van Rensburg.

Die akkommodasie bestaan uit 5 dubbelgastekamers, 'n tuinkothuis en die Saturnus- en Mikhaya-eenhede. Die Mikhaya-eenheid is in die styl van 'n tradisionele Afrika-hut gebou en is ideaal vir gaste wat van eenvoudige verblyf sonder elektrisiteit of lopende, warm water hou. Die eenheid het kerse en paraffienlampies en vuurmaakhout word voorsien.

Ons swembad en lapa-areas is aangelê vir die eksklusiewe gebruik van ons gaste (swemhanddoeke word voorsien). Ontspan in ons Jacuzzi terwyl jy kyk hoe die son wonderskoon oor die berge sak. Aandete word bedien op versoek en moet voor jou aankoms bespreek word. Anri bespreek ook graag boektoere, uitstappies of tafels by een van die vele restaurante in die omgewing.

Kududu word omring deur die bekende valleiplantegroei en het panoramiese uitsigte oor die plase en die uitgestrekte Oos-Kaapse veld ('n malaria-vrye gebied). Die gastehuis se ligging verseker absolute rus en ontspanning in 'n luukse toneel. Ons sentrale ligging is ideaal vir dagtoere en uitstappies in die vallei.

Of jy op soek is na 'n luukse vakansie of 'n pret-avontuur, jy sal definitief 'n onvergeetlike tydjie in hierdie deel van die platteland geniet waar ons jou pamperlang en aan al jou behoeftes voldoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Kududu Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kududu Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZmEwNDlhLWRmNjktNDg2Yi1iNzUwLWMwNGU4MGE0OGE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Nooitgedacht Farm Sunland 6115 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.534939227174 25.615779249011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!