Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus Game Lodge

Wildsplaas
Zebra
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Self-onderhoudende grasdak-eenheid met lugversorging wat 4 persone kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die kombuisie is toegerus met die basiese toerusting en dit sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei in. Die vermaak-area word met ander gaste gedeel en sluit in: DStv, kroeg, Jacuzzi, swembad en 'n boma in. 'n Eie klein braai-area met 'n gasbraai verseker privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leeu
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Selfonderhoudende eenheid met lugversorging wat 5 persone kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die leefarea. Die kombuisie is toegerus met die basiese toerusting en dit sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei in. Die vermaak-area word met ander gaste gedeel en sluit in: DStv, kroeg, Jacuzzi, swembad en 'n boma. 'n Eie klein braai-area met 'n gasbraai verseker privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Selfonderhoudende eenheid met lugversorging wat tot 5 mense kan akkommodeer. Hierdie eenheid is met 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer toegerus en 3 enkelbeddens in die leefarea.Die kombuisie is toegerus met die basiese toerusting en dit sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei in. Die vermaak-area word met ander gaste gedeel en sluit in: DStv, kroeg, Jacuzzi, swembad en 'n boma.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giraffe
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Klip-chalet met 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer met 3 enkelbeddens. Een badkamer met 'n bad en 'n stort. Vermaak-area met 'n boma en 'n plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Geen

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nyala
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is privaat geleë, ongeveer 100 m van die hoofkamp af. Die eenheid bied 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Albei die ander kamers is toegerus met 2 enkelbeddens elk. Hierdie eenheid het 1 badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n eetkamer en sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv. 'n Privaat lapa met 'n boma en Jacuzzi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval, Rustenburg, 1500, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzlmM2RkLWUzMDEtNGQwYy04Njg3LTBmZWIxZWVlN2UyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 61 5 1 4 Gedeelte 19 van 1 Plaas Waterval Rustenburg 1500 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.506666666667 26.920833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem