Tergniet Akkommodasie by Kuiamoesalekka | LekkeSlaap
+15

Kuiamoesalekka

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 63, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kuiamoesalekka is in Tergniet geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die N2-hoofweg, die strand en Mosselbaai met verskeie winkelsentrums, doendinge en besienswaardighede.

Die ruim huis het 2 slaapkamers, een met ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens en een kamer met 1 dubbelbed. Daar is ook 'n enkelwoonstel met 2 enkelbeddens. In totaal is daar slaapplek vir 8 gaste.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal kry vir 'n sorgelose selfsorgwegbreek. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en bordspeletjies kan speel.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area waar hulle saam etes kan voorberei.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kuiamoesalekka sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Van Zyl-straat 63, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 8)
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 63, Tergniet, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApdRrDOpUqcNZx2EwW4P2BnDDTa7qZCzBDv0G4AVaA1LZrkCIXv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R975  per nag (plek vir 8) 63 van Zyl Street Tergniet 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06608205047 22.20027552101
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za