+24

Kuiamoesalekka

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 van Zyl Street, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kuiamoesalekka is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Tergniet. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis, en 1 slaapkamer en 1 badkamer in die bykomende woonstel. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens bevat. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Beide badkamers in die hoofhuis is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer in die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, kisvrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n kroegarea en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV.

Gaste kan 'n ruim patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Tergniet-strand is ongeveer 550 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Naburige dorpe soos Klein-Brakrivier, Groot-Brakrivier, George en Mosselbaai is maklik bereikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 63 van Zyl Street, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 van Zyl Street, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApdRrDOpUqcNZx2EwW4P2BnDDTa7qZCzBDv0G4AVaA1LZrkCIXv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 63 van Zyl Street Tergniet 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06608205047 22.20027552101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang