Kuifkop Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kuifkop Cottage is 'n tuinkothuis vir 2 persone in Louis Trichardt. Dit is perfek geleë vir gaste wat wil oornag, naby aan geriewe wil wees en selfsorgverblyf verkies. Die kothuis is omring deur groot bome en welige plantegroei.

Die eenheid het 'n slaapkamer met silwerskoon, wit perkallinne en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n pragtige, antieke, losstaande bad vir gaste wat hou daarvan om luilekker in die warm water te lê. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n volle DStv-pakket en 'n kombuis met koffie- en teemaakgeriewe. Die kombuis bied toegang tot die buitebraai en sitarea in die tuin.

Die kothuis is in 'n stil buurt van Louis Trichardt geleë met veilige parkering. Indien jy op soek is na privaatheid en stilte, is die plekkie ideaal vir jou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kuifkop Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]