Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tania V - Mei 2024
Algehele gradering
Eenvoudige skoon akkommodasie met lekker kos.
Lees meerSteph K - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful cottage on a sheep farm, for an overnight stay en-route CT to JHB.
Lees meerFreddie G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Anna D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ge-eet en lekker geslaap!
Carolise M - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike oornag stop.
Zelda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus na n lang pad gery het. Rustige plaasatmosfeer.
Dave K - Mrt 2024
Algehele gradering
Homely, farm style.
Jarries V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Hartlike omgewing in 'n ietwat dorre landskap.
Hennie C - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ongekompliseerd en hoe standaard. Plaas en geriewe is netjies.
Jared C - Jan 2024
Algehele gradering
Very good and accommodated our late arrival. Thank you.
Lanel K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, ons kom weer.
Leonie U - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag stop! Sal beslis weer daar oornag.
Izell R - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas gevoel.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Frans J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike etes en goeie diens.
Trudy L - Des 2023
Algehele gradering
Tuis.
Marie T - Des 2023
Algehele gradering
Lekker slaap in die rustigheid van 'n ou plaas.
Ashley C - Nov 2023
Algehele gradering
Convenient. Delicious food.
Elouise M - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike oorslaap.
Rogerio Fena D - Sep 2023
Algehele gradering
Good farm stay.
Kevin L - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable overnight stop.
Hendrik V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Corna B - Jul 2023
Algehele gradering
Suid-Vrytaatse gasvryheid!
Talita V - Jul 2023
Algehele gradering
Was heerlik. Kos is fantasties!
Gerard R - Mei 2023
Algehele gradering
Ek geniet dit altyd om oor te slaap by Kuilfontein op na of terug van Wes-Kaap.
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Het al verskeie kere hier geslaap en sal Kuilfontein aanbeveel.
Jacques H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Die slaapkamer was perfek!
Lees meerFaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die hele opset. Alles is netjies en goed versorg.
Christina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Hennie L - Feb 2023
Algehele gradering
Efficient and effective for overnight.
Pieter K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en vriendelike plaasopset.
Johann D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kamer en baie lekker aandete.
Jana L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker kos en slaapplek. Enigste kritiek is dat sein swak is en daar geen WiFi is nie.
Marnelle R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Elza V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, veilige omgewing.
Diane P - Nov 2022
Algehele gradering
We always love staying at Kuilfontein guest farm, and always have a delicious dinner.
Riekie S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig. Vriendelike mense.
Heinrich K - Okt 2022
Algehele gradering
Reeds verskeie kere by Kuilfontein oorgebly en kan sterk aanbeveel.
Ben G - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Pottie P - Jun 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad na die Krugerwildtuin.
Monique V - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Janet S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik warm en sag geslaap.
Marlize V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Hilda D - Mei 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Riana R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en fantastiese kos.
Evert S - Apr 2022
Algehele gradering
Na 'n lang, vermoeiende reis was Kuilfontein 'n oase in die woestyn.
Christelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik naby die snelweg na 'n lang reis.
Karen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Andre C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ben F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflike akkommodasie.
Francois R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly met ruimte buite vir almal om behoorlik te kan ontspan na die dag se rit.
Mathilda H - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant stop over after a long drive.
Lees meerRudi B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Gerard R - Nov 2021
Algehele gradering
Altyd 'n aangename ervaring om oor te slaap by Kuilfontein as ek van êrens in die Westelike Provinsie na Gauteng reis.
Riana S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige skoon eenheid, lieflike omgewing.
Gert V - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Craig M - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect stop-over, had everything I needed.
Dries H - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag op pad.
Heinrich K - Sep 2021
Algehele gradering
Bly altyd lekker by Kuilfontein.
Heinrich K - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf en aandete.
Margaret S - Jul 2021
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Karin H - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, baie gemaklik, baie gerieflik.
Cas B - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale ligging. Baie gerieflik. Heerlike aandete. Puik diens en gasvryheid!
Tracey L - Mrt 2021
Algehele gradering
Everything you need plus more for a stopover on a long drive.
Lizette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, die matras is top klas en die heerlike aandete was ’n bonus.
Samantha K - Feb 2021
Algehele gradering
Great halfway stop.
Carien P - Jan 2021
Algehele gradering
Kuilfontein Guestfarm and farmstall is beslis 'n oorslaap werd!
Corlien C - Des 2020
Algehele gradering
Reg in die middel van Kaapstad en Pretoria. Netjies, skoon en het lekker geslaap!
Ingrid H - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Gert V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Sal vir seker weer teruggaan.
Heinrich K - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gebly, sal sterk aanbeveel.
Louis M - Des 2020
Algehele gradering
Very good.
Annelien V - Nov 2020
Algehele gradering
Gem in Free State close to Springfontein next to N1.
Roland P - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent, friendly.
Lizette D - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld
Nico L - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagplek tussen Kaap en Gauteng.
Herman J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier daar.
Johan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en hulle sien my en my familie weer.
Graham T - Mrt 2020
Algehele gradering
Great place to stay.
Lizette R - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Michele V - Jan 2020
Algehele gradering
Kom beslis weer!
Hildegard S - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik oorslaapplek met goeie kos.
Nicola S - Jan 2020
Algehele gradering
Welcoming and highly recommended.
Lees meerJaco R - Des 2019
Algehele gradering
Goeie halfpadstop op pad tussen Oos-Kaap en Gauteng.
Thereza B - Des 2019
Algehele gradering
Very good experience. Will stay there again.
Latiefa O - Des 2019
Algehele gradering
Will be back.
Jeanne C - Nov 2019
Algehele gradering
Warm country hospitality at its best.
Germaine S - Sep 2019
Algehele gradering
A wonderful place to stop, clean and very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'N Wonderlike plek om te stop, skoon en baie gemaklik.
Dit is my tweede stop by Kuilfontein. Ek is mal oor die gashere, die personeel is supervriendelik. Hulle laat troeteldiere toe en het supergemaklike beddens. Dit is skoon en netjies en sorg vir 'n goeie stop ná 'n lang reis. Dit word sterk aanbeveel en ek sal weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beverley M - Sep 2019
Algehele gradering
A comfortable stopover.
Stephan V - Aug 2019
Algehele gradering
Sien julle weer!
Dawie M - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek, kan nie beter nie.
Hugo B - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Hendrik V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elke D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plaas en geriewe en egte Suid-Afrikaanse ervaring.
Lees meerJohan B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties. Die rustigste oornag stop ooit.
Meg A - Mrt 2019
Algehele gradering
Such a convenient, welcoming location which was even pet-friendly; dinner also a winner!
Marie-louise C - Feb 2019
Algehele gradering
Extremely comfortable overnight stay - warm and friendly host.
Peter W - Feb 2019
Algehele gradering
All good.
Maryke V - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvry, rustig en troeteldiervriendelik.
Heather K - Jan 2019
Algehele gradering
Return of many stay overs. The usual high standard and excellent dinner.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het weer teruggekeer om hier te bly. Die gewone hoë standaard is gehandhaaf en die aandete was uitstekend.
Het al baie hier oorgebly saam met met ontslape man. Hierdie keer was ek alleen. Dit is naby die hoofpad, maar steeds rustig en stil in die kamers. Die kamers is smaakvol versier en het alles wat jy nodig het. Aandete is altyd heerlik. Goed beplan en smaaklik. Het nie ontbyt gehad nie want ek moes vroeg in die pad val. Ek sou aanbeveel dat die instansie voorsiening maak vir gaste wat 'n vroeë ontbyt wil eet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suné R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Marne A - Des 2018
Algehele gradering
Lieflike gastehuis, skoon, netjies en pragtige tuin!
Welme H - Des 2018
Algehele gradering
Gesellig, rustig en ontspannend na lang pad.
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Beste oornagverblyf met kinders en troeteldiere!
Travy B - Des 2018
Algehele gradering
Home from home stopover.
Calsie C - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Retha D - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf by aangename mense.
Jacques B - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker op die plaas, al was dit kort.
Heinrich K - Sep 2018
Algehele gradering
Tweede keer by Kuilfontein. Gerieflike ligging en kamers. Etes baie lekker.
Jan A - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf reg langs die N1, net die regte ligging op jou pad van die Kaap na Gauteng.
Michael D - Sep 2018
Algehele gradering
We used this property as our go-to from Knysna back home to Pretoria and it was most enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het hierdie eiendom gereeld gebruik wanneer ons van Knysna terug na Pretoria reis en dit was vreeslik lekker.
Ons het ons Franse poedel by ons gehad en sy is deur die gashere verwelkom, die aandete en ontbyt die volgende oggend was van 'n baie hoë standaard en die kwaliteit van die kos was goed. 'n Aangename ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Richmond W - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was goed in alle aspekte, behalwe die stort.
Anke B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is ons gesin se lekkerste oorslaapplek.
Teresa S - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry en karaktervol. Rustige oorslaap.
Lesley S - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent service. Lovely rooms.
Vanessa C - Jul 2018
Algehele gradering
Absolutely wonderful. Had a lovely roast dinner and delicious breakfast. Comfortable and friendly.
Amora E - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het ons verblyf op Kuilfontein geniet en hoop om weer daar oor te bly.
Helena F - Jun 2018
Algehele gradering
Goed geleë, uitstekende aandete en vriendelike mense.
Kathy S - Jun 2018
Algehele gradering
Charming host and hostess, happy staff, all good.
Allan J - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hanlie M - Mei 2018
Algehele gradering
Lieflike oase om te ontspan.
Joeninne J - Apr 2018
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding.
Heinrich K - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf en uitstekende etes.
Germaine S - Jan 2018
Algehele gradering
A welcome stop over after a long hot journey.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Thank you for the fabulous review and feedback.
We truly appreciate it and I am very excited to hear that you thoroughly enjoyed your stay at Kuilfontein.
We look forward to accommodate you, hopefully again soon.
Kindest regards,
Shelton and Martinette
Anton D - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Liewe Anton,
Baie, Baie dankie vir die uistekende terugvoering. Ons is opreg dankbaar en waardeer dit ongelooflik.
Dit was n groot plesier om jul te kon akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Bronwyn K - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties plekkie om oor te stop op pad see toe! Lieflikste padstalletjie ook!
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering Bronwyn. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Dennis C - Des 2017
Algehele gradering
Great hosts and excellent meal.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Dear Dennis,
Thank you for the wonderful review, we truly appreciate it. It was a great pleasure to accommodate you and your family.
Season greetings,
Martinette and Shelton
Jacques L - Des 2017
Algehele gradering
Perfek.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Beste Jacques,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Seënwense,
Martinette en Shelton
Herman B - Nov 2017
Algehele gradering
Puik. Wat meer is daar om te sê?
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Beste Herman,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Gerard R - Nov 2017
Algehele gradering
Beste oornagverblyf nog.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering Gerard, ons waardeer dit opreg!
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Kara P - Nov 2017
Algehele gradering
Mooi skoon en goeie kos.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie Kara, ons is baie bly dat julle van ons akkommodasie gehou het en ook die etes.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Carol D - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable, peaceful and friendly.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Carol. I am truly sorry that you couldn't access the Farm Stall due to it being closed on Mondays. Hopefully next time.
Kindest regards,
Martinette and Shelton
Dinki B - Sep 2017
Algehele gradering
Uitmuntend en 100% aan te beveel.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Liewe Dinki
Baie baie dankie vir die fanastiese terugvoering! Dit was n plesier om jul te kan akkommodeer.
Ons hoop om jul en Woef weer te sien.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton
Elfrie S - Jul 2017
Algehele gradering
Oorblyplek wat ek enige tyd kan aanbeveel.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Liewe Elfrie,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon akkommodeer en hoop om dit weer in die toekoms te kan doen.
Vriendelike groete
Harry T - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, dankie!
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering ons waardeer dit geweldig baie.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete.
Ella V - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvrye en 'n heerlike, rustige atmosfeer.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie die mooi terugvoering Ons waardeer dit opreg.
Hoop om jul weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Yolande V - Apr 2017
Algehele gradering
Alles was perfek en gereed vir ons aankoms.
Lees meerKuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering dit word baie waardeer.
Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.
Ann V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker oornag. Gerieflik en naby aan hoofpad, maar stil.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering dit word opreg waardeer.
Ons het aandag gegee aan die bogenoemde.
Ursula V - Jan 2017
Algehele gradering
We have used a number of one night stops between JHB and Cape Town and this one rates tops.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het al verskeie oorslaapplekke tussen Johannesburg en Kaapstad gebruik en hierdie een was die beste.
Komplimente aan die sjef! Beste maaltyd by 'n halfpadstop ooit en teen goeie prys.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Thank you for the kind review. We are happy that you enjoyed your stay.
Willem H - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker rustig met my kaalvoete op die koel lowergroen gras met 'n lekker yskoue bier in my hand.
Lees meerKuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is jammer om te hoor dat jul ontevrede was met jul aandete, soos u self noem is u dalk die enigste wat so voel. Ons is bekend vir ons etes en kry daagliks uitstekende terugvoering. Ons verkies om ons etes mooi voor te sit want ons die eienaars is gekwalifiseerde sjefs.
Vriendelike groete.
Elann O - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Elann, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.
Antoinette L - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Thank you for the lovely review Antoinette.
Frederik Hendrik S - Okt 2016
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie Frederik, ons is bly dat julle dit geniet het.
John B - Okt 2016
Algehele gradering
Lucky to get such good accommodation.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Thank you very much for the lovely review John. It was a pleasure accommodating you.
Take care.
Dr Ernie J - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig goeie lugging en fantastiese ete.
Willem N - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed geleë en die verblyf was baie netjies, skoon en aangenaam.
Elmarie S - Feb 2016
Algehele gradering
Asemrowende belewenis.
Hannes B - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese oornag byna teenaan die N1.
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall se terugvoer
Baie dankie Hannes Voorspoed vir 2016.
Amanda H - Des 2015
Algehele gradering
Very comfortable.
Lees meerVicky G - Okt 2015
Algehele gradering
We were made to feel so welcome!
Donald G - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Jan V - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker gebly en die tuisgekookte aandete en ontbyt baie geniet.
Francois R - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike etes
Angelique V - Jul 2015
Algehele gradering
Gemaklik en warm.
Gail M - Apr 2015
Algehele gradering
Such hospitality from a gracious hostess. We enjoyed our stay immensely.
Corrie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marthie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Gasvry, vriendelike diens en rustig.
Annalie N - Jan 2015
Algehele gradering
Lekke oornagplek.
Johan B - Jan 2015
Algehele gradering
Gevoel of ons by ou vriende kuier.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kuilfonteinplaas, N1-Suid, Springfontein, 9917, Vrystaat