Kuiseb High Five
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuisebstraat 5, Eros, 0000, Khomas
- Vanaf R1 883 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kuiseb High Five is in Eros, Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed.
Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan 'n potjie pool geniet of in die swembad afkoel. Die huis is net 5 minute se stap van Windhoek se gewildste biertuin, kafees, restaurante en winkelsentrum af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Kuisebstraat 5, Eros, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuisebstraat 5, Eros, 0000, Khomas