Kula Malaika Foundation Farm Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kula Malaika Foundation Farm Village is op die Sewe Passe-pad geleë, net 16,3 km buite Hoekwil wat 10 binneland toe is vanaf Wildernis. Die Sewe Passe-pad is 'n bekende bestemming vir bergfietsry- en 4x4-roetes vanaf Wildernis na Knysna. Gerieflike verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-plaaskothuis met 3 slaapkamers.

Verskeie projekte om lewensvaardighede te ontwikkel word op dié plaas bestuur, soos 'n Afrika-bosveld kafee, hout- en juweelkunshandewerk, organiese tuin, diere en 'n bergfietswinkel op die perseel. Deur op die plaas te bly, kan gaste die ten volle toegeruste kothuis geniet in 'n pragtige plaasdorp en omgewing.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n toilet en 'n stort met 'n gasgeiser. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n slaapbank. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond en eetgerei. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Kula Malaika Foundation Farm Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kula Malaika Foundation Farm Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za