Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kumbagana Game Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 42 resensies vir Kumbagana Game Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Javonne A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Javonne A
Besigheidsreis

Would rate it 8/10.

Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques A
Saam met vriende

Rustig, natuurskoon en gesellig.

Het dit baie geniet. Natuur en rustigheid fasiliteite was op standaard. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Rustig en kalm.

Rustig en weg van die gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet Claire R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet Claire R
Gesin met tieners

Comfortable accommodation in a peaceful setting.

The staff was very friendly and helpful. The chalet was clean and sufficiently equipped; the only thing I missed was a veggie peeler when I wanted to peel carrots for a salad. It's a pity that the restaurant and kiosk were not operational, but the garage wasn't far away to buy the basics. The pool was awesome; it was very hot when we were there.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

In a nutshell, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick M
Gesin met tieners

Awesome.

My stay was awesome. Had some quiet moments with family and children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembekile K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembekile K
Gesin met klein kinders

Amazing.

Had a great time with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khuthadzo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khuthadzo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Very good and lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeniffer M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeniffer M
Gesin met klein kinders

Excellent stay, kids loved it to bits.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël D
Saam met vriende

Pragtige staproetes deur 'n diep kloof met heerlike verfrissende poele.

Baie lekker in hout cabin gebly. Kombuis kort miskien so bietjie eetgerei en stofie werk baie stadig. Verder was dit fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

Pragtige ligging en professioneel.

Kumbagana Game Lodge is 'n juweel. Pragtige natuurskoon met netjiese hout chalets. Groot lapa en boma vir groepe. Ons het 'n spitbraai gehou en eetgerei is ten volle voorsien. Daar is 'n TV vir die sportgeesdriftiges in die lapa. 10 uit 10. Jacques en sy span is baie professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Baie dankie. Dit was plesier om julle groep te akkomdeer.

Kumbagana Game Lodge
Petronella M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petronella M
Gesin met klein kinders

Our linen in the room did not smell good at all. It was like it was never changed prior to us checking in.

Please make sure that the linen is clean, it is not nice sleeping in a bed that smells horrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Hi Petronella
If this were the case I would follow this up immediately with my housekeeping and investigate, so it does not happen again. I would like to know if you reported this problem to the reception when it happened and if they addressed your problem. We apologize for your inconvenience.
Regards
Jacques Cilliers

Kumbagana Game Lodge
Elizabeth G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie.

Nie die moiete werd om die padstal te noem op webblad nie. Padstalletjie het basies geen produkte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Sorry you were not satisfied with the farm stall but the items at these venues change per season and availability of items produced on the farms in the area. There is usually a good selection of products from ginger beer, jams and home made pies. We will investigate and judge if it is worth advertising at the reception.
Thanks for your feedback.

Kumbagana Game Lodge
Lize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V
Gesin met tieners

Quiet and peaceful and relaxed.

Has that typical bushveld feel, although we did hope for more entertainment facilities since there were none, like a games room or putt putt etc. since the property has a lot of space to add to it. The bathroom and bunkbed room wall is not to the top which is not comfortable and no door for the spare bunk bed room. No space in the kitchen to pack groceries and the power kept on tripping when one uses the stove and oven at the same time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Gesin met klein kinders

Rustig en stil.

Was heerlik om die bokke tussen die hutte te sien rondloop. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sou lekker gewees het as die restaurant oop was. Die plek het definitief potensiaal en moet die plek meer bemark en mense lok. Dis 'n lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie T
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Ons was nie bewus dat ons 'n R300 kontant deposito moes betaal vir die sleutel nie. Geen koffie/tee in die kamer nie. Geen kragproppe in die 2de slaapkamer nie. Elektriese kombers sou 'n bonus wees, want dit was baie koud. Die kroeg en restaurant is nie oop vir besigheid nie. Verder was dit baie rustig en ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Dankie Santie vir die terugvoer. Ons het die regstelling gemaak om almal in te lig t.o.v. die sleutel deposito sodat almal daarvan bewus kan wees. Al ons eenhede is selfsorg eenhede.
Groete
Jacques

Kumbagana Game Lodge
Martin D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

My vrou vertel rus raas, sowaar, hier kan jy rus, werklike mooi deel van ons land, skoon, veilig, billik. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Gesin met klein kinders

Convenient.

Staff needs to familiarize themselves with surroundings so that they can give adequate directions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Besigheidsreis

Pragtige plekkie, oulike houthuisies en sou graag langer wou bly.

Was heerlik om buite te sit en vir die diere te kyk wat naby rondloop. Pragtige sonsondergang en sonsopkoms. Dit sal 'n heerlike plek wees vir 'n familiesaamtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Dit was rustig, geensins deur enige iemand gesteur nie. Was heerlik.

Ons sal definitief weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met vriende

Loved the chalets and nature.

Comfortable accommodation, a variety of bokkies visited us daily and the hike was amazing! Staff were friendly and helpful. Tip bring some deck chairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Thanks for your feedback.

Kumbagana Game Lodge
Madelaine Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelaine Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets nuuts.

Kumbagana is bedoel vir mense wat net wil rus en lees of selfs stap. Dit is nie die tipe Lodge waar jy kinders kan saamvat wat besig gehou moet word nie. Die restaurant is nie in gebruik nie. Slegs vir funksies. Die winkel op die perseel is nie voldoende nie. As jy vir die eerste keer daar kom, gaan jy beslis moet terugry dorp toe. Die chalets benodig vir seker bietjie aandag. Buite op die stoepie van die chalet is 'n tafel en stoele wat vas is. My man is groot en kon vir seker nie daar sit nie. Dit is tog vanselfsprekend dat wanneer jy 4 mense huisves in 'n chalet, daar 4 stoele sal wees buite by die braai-area. As jy nie die plek ken nie, gaan jy nie weet om ekstra stoele saam te vat nie. Toegang tot die Lodge is 'n beslommernis. Jy moet die hele tyd die kantoor skakel om die hek oop te maak. Wat van 'n kode vir toegang? Baie plekke in die omgewing maak van 'n kode gebruik. Dis iets wat jy as eienaar kan verander. Iets wat heeltemal buite die eienaar se beheer is, is die diere. Die mooiste foto's van die diere wat daar is. Ons het niks gesien nie. Jy kan ook nie op jou eie ry nie. Jy moet 'n wildrit onderneem. Baie van die lodges en oorde in die omgewing verhit hulle swembaddens 'n bietjie. Wat van 'n potjie putt-putt. Hierdie Lodge het vir seker sy ondersteuners. Maar vir ons, nie weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Madeline vir jou terugvoering ons Sal aandag gee op die items wat jy noem. Ons is nie n atkv oord nie met warm swembaddens, en putt bane teen dubbel tariewe wat ons vra. Soos jy se kumbagana is vir die persoon wat Wil ontspan in die natuur met stap roetes en's. Dit is n selfsorg eenhede soos dit aangebied word. Die winkel is slegs daar vir klein items wat jy dalk so vergeet. Daar is 2 stoele en meer as voldoende bankies om elke Braai fasiliteit. Baie Klient bring hulle eie Kamp stoele saam as hulle bietjie groot is en meer gemaklik wil sit. Daar is Baie wild met n drink gat reg voor jou eenheid waar jy gebly het en die koedoes het tussen die eenhede rond loop. Dit is maar wilde diere so hulle beweeg maar rond maar as jy na die Watergate en Damme loop sal jy hulle mooi van naby kan besigtig. Ons het Baie groot reen gehad die laaste maand maar ons Sal meer aandag gee aan ons toegangspad. Ons gebruik ons toegang metode om ongewenste elemente se toegang te beperk om die rus en vrede te verseker.


Kumbagana Game Lodge
Barry D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry D
Gesin met klein kinders

Rustig in die bos.

Oord was stil en rustig. Kamers was skoon met al die basiese benodighede. Restaurant en kroeg area was geluit, maar alles in ag, is dit 'n baie lekker wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evangelina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evangelina M
Gesin met klein kinders

It was the perfect holiday at affordable price.

Try to level the inside road a bit more to make it better for small cars as well, and put in the door to the kiddies bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustige verblyf.

Baie mooi plaas met lekker lang en scenic staproete. Netjies versorg en skoon geriewe. Kon uitstrek en ontspan in die stilte van die bosveld. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveldwegbreek.

Pragtige natuurskoon, rustig en stilte vir jou siel. Plekkie het als wat jy benodig. Personeel is gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne J
Gesin met tieners

Heerlike, skoon geriewe en vriendelike personeel.

Rustige atmosfeer, uitdagende staproete, absoluut moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The most enjoyable hike was hard but beautiful. The swimming pool after was amazingly clean and cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlaku R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlaku R
Gesin met klein kinders

Peace of mind atmosphere.

A place to relax your mind, to refresh and be at peace. Engage with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frans K
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het nie.

Braai rooster was stukkend. Kon nie braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Ek weet nie pressies wat julle verwag het nie maar as julle ontevrede was met die Braai rooster sou ons dit met die grootste liefde geruil het as julle dit by ons ontvangs gerapporteer her.

Kumbagana Game Lodge
Jt K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt K
Saam met vriende

2 Nagte oor geslaap. Sal vir seker teruggaan.

Was 'n oorslaap plek vir dag reis na Pilansberg. Die opsigter was bereid om sonder skroom die hek vroeg oop te maak vir ons dag toer na Pilanesberg. Plek was baie netjies. Ons beplan vir seker 'n langer kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie C
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

Professional and hospitable staff. Great stayover!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige en mooi plek. Ons het baie geniet.

Lekker gestap en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Pragtige mense. Dankie dat julle ons besoek het.

Kumbagana Game Lodge
Albert V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Gesin met tieners

Rustige veilige omgewing skep heerlike atmosfeer om te ontspan.

Pragtige natuurskoon met wild en voëls rondom chalets. Goed toegeruste chalets, maar geen TV soos op die webtuiste aangedui onder kamergeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

No loud music, noise or bad behaviour from the other visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izaan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan N

Netjies en lekker.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Netjies en alles wat jy nodig het in die huisie. Stapelbedjies nie vir "groot" volwasse mans nie. Baie lekker in die natuur gekuier. Wildrit was baie informatief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Dis was lekker om julle op die wildrit te vat.
Groete
Jacques

Kumbagana Game Lodge
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brooke B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brooke B
Gesin met klein kinders

Peaceful, beautil view, comfortable stay.

Thank you Kumbagana for the stay. My family and I really enjoyed it. The Oom was so kind, he even gave us his firelighters because they didn't have any at the Kiosk. The wooden cabins are such a vibe. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. It was a pleasure having you as a guest.
Regards,
Jacques

Kumbagana Game Lodge
Minette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S
Gesin met klein kinders

Baie mooi natuurskoon, goeie geriewe.

Ons was daar met ons twee klein kinders, dis veilig om te gaan fietsry en stap. Swemgeriewe is baie skoon en netjies. Die huisies was netjies en skoon. Die bestuurder was baie behulpsaam met raserige gaste/bure en het vinnig ingetree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Die kinders het baie vryheid hier. Baie dankie vir julle terugvoering.
Groete
Jacques

Kumbagana Game Lodge
Kgomotso M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kgomotso M
Gesin met tieners

Very quiet atmosphere, good for a restful, peaceful stay.

I will do it again with pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Glad you enjoyed the stay.

Kumbagana Game Lodge
Lisa S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met tieners

Great.

There could be a few improvements made to the cabins. But overall we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Always open for comments for improvements. Glad you enjoyed it.

Kumbagana Game Lodge
Michael K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die stil natuur met wild wat af en toe hul veskeining maak.

Indien jy en jou gesin wil rus en die natuur geniet is dit die plek vir julle. Armand was geweldig gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kumbagana Game Lodge se terugvoer

Thanks, Michael. Hope to see you soon.

Kumbagana Game Lodge
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 120 Kromrivier, Plaas 347, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA630dba86fd4398a6a6a8a1a05c6935336e8b4053ad3dde15a6879365965bda2ee0091692c3eedbda139ea7972aaa51304cbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 Portion 120 Kromrivier Farm 347 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.824951988708 27.424941845863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem