LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuname Lodge | LekkeSlaap
+56

Kuname Lodge

Lodge
Premier Suite
Vanaf
Vanaf R14 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Wittebroodsuite het lugversorging en 'n bad en stort buite en binne. Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
Prys sluit in

Alle etes.

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie. - Tariewe sluit in: alle maaltye, tee, koffie, happies, wildritte in oop Land Rovers soggens en saans, drankies by die sonsondergang-wildritte wat beperk is tot 'n plaaslike bier, wyn of gaskoeldrank. - Tariewe sluit uit: lughawe- en ander pendeldienste insluitend pendeldienste na die Hoedspruit Lugbasis, die kroeg, curio-winkel, telefoon, WiFi, spa, wasgoeddienste, TOMSA-heffing wat van toepassing is op alle lodges en reservate, die Karongwe Wildreservaat se ingangsfooi. Bepalings en voorwaardes vir selfsorg: Tariewe sluit in: Verblyf (maksimum 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar). 'n Wildrit soggens en saans per dag (onderhewig aan voorwaardes). Komplimentêre skemerkelkie op die aandwildrit, beperk tot 1 plaaslike bier of Karongwe Huiswyn, koeldrank of water. Komplimentêre tee en koffie. Komplimentêre WiFi. Reservaatfooie. Daaglikse skoonmaakdiens. Tariewe sluit uit: Lughawependeldienste. Alle kos en koeldrank. Alle drankies, kroegie, kuriowinkel, telefoon, spa en wasgoeddienste. Little Paws-kinderaktiwiteite. Fooitjies. Portierdienste. Algemeen: Kinders onder 6 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie. Volwassenes moet kinders op alle wild-aktiwiteite vergesel. Algemene Covid-19-maatreëls moet gevolg word. Ekstra aktiwiteite kan teen 'n ekstra fooi bespreek word en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Deposit: 25% van die deposito word binne 48 vereis om die bespreking te bevestig. Die volledige betaling moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R15 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 4 Luukse Suites het lugversorging en skuil in die digte bosveld. Elke suite het 'n dubbelbed en 'n bad en stort binne en buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle etes.

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie. - Tariewe sluit in: alle maaltye, tee, koffie, happies, wildritte in oop Land Rovers soggens en saans, drankies by die sonsondergang-wildritte wat beperk is tot 'n plaaslike bier, wyn of gaskoeldrank. - Tariewe sluit uit: lughawe- en ander pendeldienste insluitend pendeldienste na die Hoedspruit Lugbasis, die kroeg, curio-winkel, telefoon, WiFi, spa, wasgoeddienste, TOMSA-heffing wat van toepassing is op alle lodges en reservate, die Karongwe Wildreservaat se ingangsfooi. Bepalings en voorwaardes vir selfsorg: Tariewe sluit in: Verblyf (maksimum 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar). 'n Wildrit soggens en saans per dag (onderhewig aan voorwaardes). Komplimentêre skemerkelkie op die aandwildrit, beperk tot 1 plaaslike bier of Karongwe Huiswyn, koeldrank of water. Komplimentêre tee en koffie. Komplimentêre WiFi. Reservaatfooie. Daaglikse skoonmaakdiens. Tariewe sluit uit: Lughawependeldienste. Alle kos en koeldrank. Alle drankies, kroegie, kuriowinkel, telefoon, spa en wasgoeddienste. Little Paws-kinderaktiwiteite. Fooitjies. Portierdienste. Algemeen: Kinders onder 6 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie. Volwassenes moet kinders op alle wild-aktiwiteite vergesel. Algemene Covid-19-maatreëls moet gevolg word. Ekstra aktiwiteite kan teen 'n ekstra fooi bespreek word en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Deposit: 25% van die deposito word binne 48 vereis om die bespreking te bevestig. Die volledige betaling moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herehuis
Vanaf
Vanaf R29 160
per eenheid
Beskrywing

Dié huis met 'n koloniale styl beskik oor 2 en suite-slaapkamers, een slaapkamer met 'n stort en die ander slaapkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n leefarea, lugversorging en 'n kluis in. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die slaapkamers word daagliks skoongemaak en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alle etes.

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie. - Tariewe sluit in: alle maaltye, tee, koffie, happies, wildritte in oop Land Rovers soggens en saans, drankies by die sonsondergang-wildritte wat beperk is tot 'n plaaslike bier, wyn of gaskoeldrank. - Tariewe sluit uit: lughawe- en ander pendeldienste insluitend pendeldienste na die Hoedspruit Lugbasis, die kroeg, curio-winkel, telefoon, WiFi, spa, wasgoeddienste, TOMSA-heffing wat van toepassing is op alle lodges en reservate, die Karongwe Wildreservaat se ingangsfooi. Bepalings en voorwaardes vir selfsorg: Tariewe sluit in: Verblyf (maksimum 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar). 'n Wildrit soggens en saans per dag (onderhewig aan voorwaardes). Komplimentêre skemerkelkie op die aandwildrit, beperk tot 1 plaaslike bier of Karongwe Huiswyn, koeldrank of water. Komplimentêre tee en koffie. Komplimentêre WiFi. Reservaatfooie. Daaglikse skoonmaakdiens. Tariewe sluit uit: Lughawependeldienste. Alle kos en koeldrank. Alle drankies, kroegie, kuriowinkel, telefoon, spa en wasgoeddienste. Little Paws-kinderaktiwiteite. Fooitjies. Portierdienste. Algemeen: Kinders onder 6 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie. Volwassenes moet kinders op alle wild-aktiwiteite vergesel. Algemene Covid-19-maatreëls moet gevolg word. Ekstra aktiwiteite kan teen 'n ekstra fooi bespreek word en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Deposit: 25% van die deposito word binne 48 vereis om die bespreking te bevestig. Die volledige betaling moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R14 580
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f788503f779936c0006d94d4d3f9b065465b8b8193b1d1613560a29daa7dca8b257ba33d79af440108c505efdd0cf26e263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 580  per nag, vir 2 mense Karongwe Private Game Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -24.202968670704 30.574611819545
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!