Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuruman Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 29 resensies vir Kuruman Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Carli S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carli S
Besigheidsreis

Daar was net so paar dinge wat uit plek was. Bv. twee gaste maar net een handdoek.

Ja, ons het. Net paar goedjies wat ek sou verander. Kos by die restaurant was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Hey Carli! Thanks for leaving a review of your stay at our hotel. We're so glad to hear that you felt at home and enjoyed the food from our Badgers Grill Restaurant. We apologise for any inconvenience regarding our room's setup and appreciate your understanding. We hope to welcome you back for another stay soon! Regards, Meriting and the Kuruman Hotel Team

Kuruman Hotel
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en netjiese plek.

Bly maar uit middedorp - vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met vriende

Onverbeterlike gasvryheid!

Ons het dadelik tuis gevoel. Die atmosfeer is verwelkomend en die diens wat ons ontvang het was puik! Ons moes vroeg ry en 5 uur die oggend was ons ontbyt pakkie gereed. Baie dankie, sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

Lekker oornagplek met die restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Yolandie, thank you for your review! We are glad you enjoyed your stay at the hotel, and thank you for mentioning the restaurant. I am very proud of the team and what the small staff compliment can accomplish. We trust to see you back at the hotel again soon! Regards, Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Danie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D
Saam met vriende

Die slaapgeriewe is regtig op standaard maar die restaurant is uiters swak asook die kos.

Op 28 Feb het ons aandete bestel en hoewel ons net vier persone was het ons meer as 'n uur gewag vir die kos terwyl die kombuispersoneel gestaan en kuier het. Nadat ons twee keer navraag gedoen het het die kos uiteindelik gekom maar dit was yskoud en nie volgens die bestelling soos op die spyskaart nie. Ons het ons ontevredenheid aan die bestuurder ene mnr Klein oorgedra maar sy enigste oplossing was of hy vir ons kos kon inbestel. Op 25 Feb het ons ook daar geslaap en die kos was ook nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Mr. Dannie De Jager.
You did not sleep over on 25 February 2022, the hotel was fully booked for a group. You did indeed stay at the hotel on 25 January 2022. Referring to your previous communication with the group and me personally, your aggression towards me and my team, your insistence on being addressed in Afrikaans (by staff who could not understand you) the damage to my rooms and the amount of your own alcohol that was consumed, left me with the option to not engage with you or your guests any further. Alternative options was offered to you, that was unsuccessfully relayed to you by your group members.

Kuruman Hotel
Raymond L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie netjiese skoon plek, vriendelike mense, kos is puik, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Raymond, thank you for your feedback! The team had an absolute wonderful time hosting you. We trust to see you again in the near future.
Kind regards, Hilton and the team

Kuruman Hotel
Amanda P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die 27ste Desember 2021 oor gebly vir die nag sonder enige probleme.

Toe ons terugkeer vir nog 'n nag die 8ste Januarie 2022 was dit baie onaangenaam. Mense het gedrink en geraas. Mense het na middernag met kinders hard gepraat en kinders het geskree en deure toegeklap. Die man reg langs ons het ook die hele nag opgebring en die klanke het deur die mure deurgeslaan. Ons het geen slaap in gekry deur die nag nie. Hotel reëls kon beter in plek gewees het soos bv. 22:00 stiltetyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback. I am sorry to hear that your fellow guests distracted from a good nights sleep. Please remember to reach out to reception should something like this occur, and we will do our utmost to deal with the cause.

Kuruman Hotel
Neels K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Oornag terug op pad van Augrabies.

Netjiese plek, ruim kamers en badkamers. Uitstekende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Judy V
Gesin met tieners

Oornagplek.

Die gesinskamer lyk soos 'n deel van 'n ou huis wat net afgeskort is. Alhoewel dit netjies was, was die badprop te klein vir die bad en die DStv het nie gewerk nie. Daar was net 3 bekers in die kamer alhoewel daar 4 mense bespreek het. Kopstuk van hoofbed was los en meubels kan beslis opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback. We will definitely look into the issues mentioned, thank you for bringing this to our attention.

Kuruman Hotel
Anne-marie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-marie D

Aanvaarbaar vir slegs oornagverblyf, nie geskik om langer te bly nie.

Ontvangs, restaurant en kroeg is een area wat nie aanvaarbaar is nie. Plek was netjies dog beknop, die hotel moet dringend opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

We are sad to hear that the design of the reception and restaurant area was not to your liking. Thank you for the rest of your feedback, we will definitely look into the issues mentioned.

Kuruman Hotel
Andre W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre W
Enkelreisiger

Wat jy sien op die webblad is nie wat jy kry nie.

Die tipe kamer voorstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback. Truly sorry that we did not live up to expectations. When you come past the hotel again, let us show you around some of the other available room types maybe?

Kuruman Hotel
Miranda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volgens verwagting.

Het slegs daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you. We trust to see you back again soon.

Kuruman Hotel
Glenn G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nicely located.

Staff friendly and helpful. Allowed us to book in early. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Glenn, thank you for your review! I am glad you enjoyed your stay with us. Kind regards, Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Elizabeth M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tevrede met verblyf, maar was bekommerd oor veiligheid.

Die hotel is baie netjies en ons was tevrede met ons eenheid en geriewe. Mense moet egter deur 'n slegte deel van die dorp ry om by die hotel uit te kom. Die hotel is nie ver daarvan geleë nie en daar is geen sekuriteit aan diens nie. Toe ons navraag gedoen het oor die veiligheid, was die personeel nie baie behulpsaam nie en hulle het ook erken dat die dorp nie veilig is nie. Ons besef dat die hotel nie aanspreeklik is vir die misdaad in die dorp nie, maar dink gaste sal net meer gerus kan bly indien daar voltydse sekuriteit aan diens is. Voornemende besoekers moet baie versigtig wees in Kuruman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Elizabeth. Thank you for your review.
The hotel has 24 hours video surveillance, 24 hours reception and 24 hours armed response. The hotel has motion sensors on every single parameter to ensure guest safety. I trust this will answer some of the concerns you may have regarding the hotel's security.
I am glad to hear that you enjoyed your stay with us with regards to facilities and services.
Kind regards.
Hilton and the Team.

Kuruman Hotel
Gawie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie gerieflik dat daar 'n restaurant op die perseel is wat heerlike etes bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Gawie, thank you for taking the time to review the hotel! I am glad you enjoyed your stay, and thank you for your special mention of the restaurant. We trust to welcome you back to the hotel again soon. Kind regards, Hilton and the team.

Kuruman Hotel
Quintin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V
Enkelreisiger

Vinnige stop in die Noord-Kaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for taking the time to review the hotel.

Kuruman Hotel
Hein B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n goeie bestemming as jy wil oorslaap op pad na iewers anders.

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Thank you for your review. I trust you enjoyed the rest of your journey through the Northern Cape.

Kuruman Hotel
Theresa B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en in veilige buurt van Kuruman.

Die eenheid is netjies maar 'n bietjie outyds gemeubileer. Indien jy in Kuruman moet oornag is die hotel 'n goeie opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Peter B. Thank you for taking the time to review the hotel, your feedback is highly appreciated. Kind regards, Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Nico B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf maar paar verbeteringe sal dit uitstekend maak.

Die verblyf was lekker maar daar is paar klein dinge wat aandag kan geniet. Die kamer se bedlampies het byvoorbeeld nie ligte in nie. En daar was regdeur die aand en in die vroeë oggendure die mees irriterende geraas in die kamer. Ek weet nie of dit die kamer langsaan se lugversorging was nie, maar dit was aanhoudend. Kamers is ook glad nie klankdig nie, so 'n mens hoor alles wat in kamers langsaan aangaan. Ontbyt was baie lekker. Vir 'n sakereisiger om oor te slaap is dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Nico, thank you for your feedback. I will follow up with the team why the shortcomings in your room were not reported. I would highly appreciate it if I could give you a call to find out who the reception team was at that evening. My apologies for letting you down in that regard. I am glad you enjoyed the rest of your stay, and we are looking forward to welcoming you back soon. Kind regards, Hilton and the Team.

Kuruman Hotel
Martha G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Skoon, netjies en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Corrie, thank you for taking the time to review the hotel. I am really glad you enjoyed your stay with us, and we are looking forward to seeing you back at the hotel soon. Kind regards, Hilton and the Team.

Kuruman Hotel
Warren J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vriendelik en hulpvaardig.

Die personeel is baie vriendelik, kos is ongelooflik lekker en kamers is mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Warren. Thank you for the great feedback.
I am pleased you enjoyed your stay at the hotel.
Kind regards,
Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Miekie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Miekie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers en kos net nie op standaard nie.

Kuruman Hotel, nee - iets het verlore gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Miekie, thank you for your review. We appreciate your constructive feedback, and will address the shortcomings as a matter of urgency.

Kuruman Hotel
Miekie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miekie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid het 'n paar probleme gehad, geen stortgordyn, geen handdoekrelings en geen hangplek vir klere in badkamer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Miekie, thank you for taking the time to review the hotel. We will use your feedback to improve all future guest experiences. My apologies for missing the mark on your experience at the hotel. Regards, Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Louwrens D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens D
Enkelreisiger

1 nag oornag tussen Namakwaland en Gauteng.

Geen ernstige probleme nie. Kamer was skoon. Geen spieël in badkamer of kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Louwrens - thank you for taking the time to review our hotel! The mirror issue will be solved speedily, the old mirrors inherited from the property was removed to be replaced by new units, together with fresh coats of paint.

Kuruman Hotel
Gavin C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C
Saam met vriende

Brilliant for a one night stay.

Great for what we needed on our way home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Gavin, thank you. It was absolutely brilliant having you as guests, and we are looking forward to welcoming you back soon. Regards, Hilton and the team.

Kuruman Hotel
Pat V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie oornagstop! Uitstekende etes word by die hotel bedien.

Veilige parkering. Kamers is ten volle toegerus en is baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Pat, thank you for your review. We are looking forward to welcoming you back in the near future. Regards, Hilton and the team.

Kuruman Hotel
Magriet V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik, maar nog baie plek vir verbetering.

Dit is baie skoon en netjies en die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was egter nie ‘n spieël in die kamer of badkamer nie. Die kussings was van swak gehalte en daar was net een stoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Magriet. Thank you for your feedback. I trust you enjoyed the rest of your road trip?
As mentioned, the mirror issue will be addressed, the feedback from my supplier is that my stock will arrive in roughly 2 weeks.
Kind regards,
Hilton and the TEAM

Kuruman Hotel
Arnolda E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arnolda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, maar 'n teleurstellende oornagplek.

Die hotelkamer se vloer was nie skoongevee nie. Daar was groot vlekke op die plafon waar iets gelek het en die mure was vol strepe waar reën of ander oorloopwater afgeloop het. Die lakens was dun en verslete. Hoewel die bestuurder en ontvangsdame ons vriendelik ontvang het, was die hele ervaring regtig 'n teleurstelling. Die aandete en selfs ontbyt was onder standaard vir enige gastehuis of hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elze K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze K
Gesin met tieners

Aangenaam, netjies en skoon.

Sou graag 'n lugversorger in tweede kamer ook wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuruman Hotel se terugvoer

Dear Elize. Thank you for your review!
When you visit us again, let me or my team please show you the other family room options. We have one large room, with one strong air conditioner servicing the whole room, and then the unit that you and your family had, two rooms in one unit.
It was a pleasure having you with us, and we are looking forward to welcoming you back soon.
Regards,
Hilton and the Team

Kuruman Hotel
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeae1a74faa18717ed34a94db6fb6f34196f519fd1951d061c2e5a750f8b53c0ce060cba1b5487c987d11b1f62d3ce60e328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 12 Winkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.455310523182 23.430694450349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem