Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kurumba Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Kurumba Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nita B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nita B

Ek het al in beter kamers gewoon by Kurumba.

Daar is 'n reuk gewees in kamer - 32 wat my gepla het, want dit ruik soos water wat deur slaan op die mure (muf) of die water van die onaantreklike toilet wat ek in my badkamer het. Die mat het vlekke wat ek glo met goeie skoonmaakmiddels verwyder kan word, want dis so onaangenaam om in 'n vertrek te loop wat sulke lelike vlekke op die mat het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter De Wet C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wouter De Wet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately, we were very underwhelmed and disappointed.

We were looking for a place with a pool and breakfast included as part of our search criteria. However, when we arrived, we were told that the pool had been removed long ago and that the price did not include breakfast. After insisting, they did include breakfast for us. We had dinner at the pub, but unfortunately, the waiter (the only male there) with bangles on each wrist was very rude. It was clearly an effort to ask him for anything, as he seemed more interested in being on his phone than serving our table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kurumba Lodge se terugvoer

Good morning Wouter,

Thank you for your review, we humbly apologize for your experience at Kurumba Lodge. We strive to do better in the future. The necessary actions will be implemented towards the waiter who served you on this particular occasion. We sincerely apologize for the information regarding the swimming pool. We did recently remove the swimming pool and never rectified it on the site. I did make the necessary changes on this site.

Please accept a complimentary weekend away in any of our rooms as stated on the site to show our deepest regret regarding your experience.

Hope to hear from you soon.

Kind regards

Kurumba Management

Kurumba Lodge
Michelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

Ons het ons kuier by Karumba lodge vreeslik geniet. Elke keer as ons Polokwane besoek, kies ons elke keer vir Karumba lodge.

Baie vriendelike staff, baie behulpsaam, baie veilig. 'n Goeie ligging en naby aan alle winkels en eetplekke. Beveel dit aan enige een aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker vir oornag.

Netheid het ek bietjie afgerate. Die bad was vuil. Spinnerakke en spinnekoppe langs en agter toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno B
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Lekker kos en vriendelike diens.

Kroeg is gesellig en bied heerlike opsies vir etes. Dis gerieflik dat mens nie hoef te soek vir restaurante nie en kos kan bestel by die Gastehuis. Ontbyt word te laat bedien, eers vanaf 07:30. Ontbytpakkies is wel beskikbaar op aanvraag. Kamers kort 'n opdatering en lyk al bietjie oud en uitgeleef. Kragpunt in kamer te ver en amper weggesteek vanaf lessenaar vir herlaai van skootrekenaar terwyl daar gewerk kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly

Baie lekker gekuier in hu bar en kos is baie lekker die staf is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf sentraal geleë.

Sal enige reisiger aanbeveel om by Kurumba te oornag of langer te bly. Baie skoon, netjies met 'n restaurant op perseel. Kamer baie netjies en modern en personeel uiters gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marazane L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marazane L
Besigheidsreis

My staff really enjoyed their stay.

Thank you for making my staff feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My personeel het regtig hul kuier geniet.

Dankie dat julle my personeel tuis laat voel het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was vinnig en vriendelik. Nice.

Kurumba lodge was maklik om op te spoor. Diens was vinnig en vriendelik gedoen. Genoeg parkeerplek. Sekuriteit op perseel. In en uitgangshekke maklik toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kurumba Lodge is 'n gerieflike en netjiese oornag-plek

Die lodge is naby die hospitaal en die mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker blyplek.

Baie dankie aan die eienaar vir jou goedhartigheid en gasvryheid. Ons sal beslis jul weer in die toekoms gebruik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kurumba Lodge se terugvoer

Baie dankie Michelle, ons sien uit om julle weer hier te hê.

Vriendelike groete

Kurumba bestuur

Kurumba Lodge
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZjMwYTMyLWJkZjMtNDYwMC1hZTJlLTMzZmVmMDhkNGQzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 49 Thabo Mbeki Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90917332656 29.466252287366
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem