LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuse Khaya Guest House | LekkeSlaap
+20

Kuse Khaya Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serfonteinstraat 5, Libradene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog baie ander besienswaardighede.

Kuse Khaya is ook nie ver van plaaslike winkelsentrums, restaurante en bekende plekke van vermaak nie. Dit is na aan 'n hospitaal en sal in elke behoefte van elke gas voorsien. Ons is ook net 'n klipgooi vanaf 'n handjievol goeie skole wat gereeld sporttoernooie aanbied en kan dus verblyf bied aan deelnemers en ondersteuners.

Verblyf word aangebied in 4 luukse kamers. Elke kamer is ingerig met 'n TV, en suite-badkamer met 'n stort, aparte ingang en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt, middag- en aandete is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing wat die besoek werd is sluit in: Bokki Park, Carnival City, Benoni Ghalfklub, Willowmoore Park, Emperors Palace, Ellis Park-stadion, Rand-stadion, Carlton Centre, Johannesburg Art Gallery & Sculpture Park en Gandhi Square.

Kinders onder die ouderdom van 12 bly gratis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Kuse Khaya Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Serfonteinstraat 5, Libradene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Kuse Khaya Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serfonteinstraat 5, Libradene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YjE4NjE5LWJlNDgtNGY1Mi1hZjAzLTNlYmYyMWM0OWFmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 5 Serfontein Street Libradene 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.250853618525 28.252002596855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!