Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusweg 42

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Kusweg 42
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mark J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Gesin met tieners

Everything as advertised & I highly recommend the accommodation!

Thank you for a good stay at Kusweg 42. Perfect place for a break away!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You are always welcome in the future.
Kind regards
Rial & Irene

Kusweg 42
Melinda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Gerieflike woonstel met netjiese skoon braai-area op stoepie.

Baie lekker gebly - netjiese, goed toegeruste woonstel. Gelukkig is die woonstel net op 1e vloer, want met Fase 6 beurtkrag was die hyser grootliks buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

More Melinda, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer jou terugvoer baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Rial en Irene

Kusweg 42
Dee-lynn S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-lynn S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n asemrowende wegbreek. Die seesig het ons baie goed gedoen.

Die kusweg was 'n geskikte blyplek vir 'n gesin wat 'n wegbreek nodig het. Die woonstel het alles in wat benodig word vir 'n wegbreek. Ons gesin het dit baie geniet. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dee-lynn, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor dat besoekers ons plekkie ook geniet. Hoop om julle weer te sien.

Kusweg 42
Leonard R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man lekker.

Die beste ligging geleë a.g.v. die son. Braai lekker. Groot beweegruimte. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Leonard, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer. Altyd lekker om terugvoer te kry.
Groete Rial en Irene

Kusweg 42
Mario R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R
Gesin met tieners

Gerieflik en goed toegerus.

Gerieflike plekkie om die area en selfs die Kaap vanaf te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Hi Mario, baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer altyd die terugvoer. Hoop ons sien julle weer.
Groete Rial en Irene

Kusweg 42
Marianne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, skoon, netjies en sal verseker weer daar oorbly.

Meer loadshedding-liggies is nodig, een is nie genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Mariaan vir die resensie Ons gee aandag aan die beurtkrag liggies.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Rial & Irene

Kusweg 42
Cecile G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek-kuierplek.

Die balkon se uitsig is briljant- een kant die sonsopkoms- en saans sien jy die son sak! Oorkant die pad lê die see, net reg vir stap, en die winkels is net ver genoeg sodat jy nie gepla word deur verkeer en skares nie. Dit was een van die lekkerste en gerieflikste woonstelle met veilige parkering en 'n braai! Kan nie wag vir die volgende kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Middag Cecile
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd baie spesiaal as ons sien die gaste het dit geniet Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Groete
Rial & Irene

Kusweg 42
Irma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, ontspanne, netjies en genotvol.

Die uitsig was asemrowend. Die diens wat gelewer is, was uitstekend. Ek sal definitief Kusweg 42 aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Hi Irma, baie dankie vir die mooi resensie. So bly as besoekers ons plekkie geniet en kan ontspan.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Rial en Irene

Kusweg 42
Jacquelene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Loopafstand van strand en restaurante. Veilig met pragtige uitsig. Leefarea en woonstel se uitleg is ruim vir gesin van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie Ons is bly as die gaste dit geniet het Altyd weer baie welkom om weer te besoek Groete Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Elizma T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T

Heerlik saam as gesin gekuier.

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het veral die stoep geniet, al was dit koud en nat. Heerlike, sonnige woonstel in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dankie Elizma vir die positiewe resensie Altyd welkom om weer te kom kuier
Groete Rial & Irene

Kusweg 42
Marco S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S
Saam met vriende

Fantastic.

Customer service was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rial en Irene

Kusweg 42
Anton T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton T
Gesin met tieners

Excellent.

Excellent location and support are given. Will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive response. Hope to see you again. Regards. Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Berenice B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B
Gesin met klein kinders

Breathtaking view and beautiful accommodation.

Peaceful area with everything within walking distance. Love this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to see you again.
Regards,
Rial & Irene

Kusweg 42
Carin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Saam met vriende

Heerlik.

Beste plek, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Carin vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom om weer te kom
Groete
Rial & Irene

Kusweg 42
Elmarie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Genotvol.

Sal vir seker weer daar bly. Baie netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Elmarie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Rial en Irene

Kusweg 42
Bianca L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Sal hierdie plek vir seker aanbeveel. Hulle het mens voorberei vir loadshedding - wat baie tel. Die uitsig is ook baie mooi, kan lekker op die stoep sit en net vir die see kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Bianca, vir die mooi terugvoering. Julle is altyd welkom om weer 'n draai te kom maak. Groete. Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Amorecé R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorecé R
Gesin met klein kinders

Geleë op die strand, baie netjies en het al alles wat jy benodig.

Baie goed uitgerus. Was baie netjies en veiligheid van woonstel was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Rial en Irene

Kusweg 42
Tiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Gesin met tieners

Vakansiegevoel.

Die woonstel is goed toegerus en 'n lekker plek om as gesin in te kuier. Dis geleë teenaan 'n besige straat, maar ons geniet die 'lawaai' tydens spitsure en om die verskillende karakters van Strand te besigtig vanaf die stoep. Die uitsig oor die see is puik en beskerm teen direkte, skerp laatmiddagson. Die ligging is ideaal - teenaan die see, binne loopafstand van die hoofstrand, asook die Pick n Pay, maar tog stiller as die hoofstrand. Die toesluitmotorhuis en karwas-area is fantastiese geriewe. Boonop is die buurman baie aangenaam. Enigste kleinighede is dat die kleiner slaapkamer nie 'n waaier of leeslampies het nie - die seeluggie trek wel graag deur die venster. En die motorhuis se deur kort so bietjie TLC vir die langeduur. Ons verlang reeds en kom bly weer hier as ons Kaap toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Middag Tiaan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is in die proses om die garage deur algeheel te vervang.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Stewardt F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewardt F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Baie lekker gebly en die braai op die balkon was 'n groot bonus weg van die wind af en jy't 'n awesome view met dit. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Kusweg 42 is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Debbie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Saam met vriende

There were a few miscommunications but otherwise our stay was perfect. The location was excellent.

It was my birthday on Saturday and my friends and I had a weekend away. Perfect spot, perfect venue and Sam was on hand with all our queries. Thanks Kusweg. We will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Hi Debbie, thank you for your positive feedback, it is highly appreciated. Hope to see you again. Rial & Irene

Kusweg 42
Charel K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel K
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Netjies en ruim met veilige parkering en vriendelike eienaars. Die braai op die balkon is 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Charel, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie ons hoop om julle weer te sien. Groete Rial en Irene

Kusweg 42
Mellissa G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa G
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Die beste, kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom in die toekoms. Groete, Rial en Irene de Wet

Kusweg 42
Yolanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus saam met my man, ma en skoonma.

Sal Kusweg gerus aanbeveel, als wat 'n mens nodig het. Uitsig vanaf balkon is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Yolanda vir die resensies Altyd welkom om ons weer te besoek.

Groete
Rial en Irene de Wet

Kusweg 42
Marilize D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale naweekverblyf.

Gerieflik naby alle ontspanningsbehoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Marilize vir die resensies Altyd welkom om ons weer te besoek. Groete Rial en Irene de Wet

Kusweg 42
Laremy L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies lekker.

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die huis af. Loopafstand van die see en fantasiese uitsig vanaf die balkon terwyl die vuurtjie brand vir die braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Laremy. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Barbara K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is om heerlik te kan ontspan.

Dit was ons tweede besoek, en weereens was alles netjies en perfek. Baie dankie, ons het heerlik gekuier en kan beslis hierdie blyplek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie Barbara vir die resensie Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete.

Kusweg 42
Sasha S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sasha S
Saam met vriende

Rustige naweek weg.

Skoon en netjies. Naby aan winkels, paar tree weg van strand af. Ons het baie welkom gevoel en was goed uitgerus na die naweek. Sal voorstel om extra gordyne te kry, die son skyn reg op die TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete
Rial en Irene

Kusweg 42
Cindy S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful and divine!

What a beautiful locale and pristine beachfront apartment, we are coming back indeed! Thank you to our hosts for an absolutely lovely stay, I cannot rave more about this beautiful establishment, oh yes I can, you won't ever regret going to it! Please just go there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Hi Cindy,
Thank you for your positive feedback, it is highly appreciated.
Hope to see you again.
Rial & Irene

Kusweg 42
Jacques V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Gesin met tieners

Baie gemaklik en netjiese skoon plek met all benodighede om 'n vakansie te geniet.

Ons was verras met Kusweg 42. Sal dit aanbeveel en weer gaan sodra ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Groete, Rial en Irene de Wet.

Kusweg 42
Jody V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody V
Saam met vriende

Worth the money, view was perfect, everything was just perfect.

This is a must for any couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive feedback, it is highly appreciated. You are more than welcome to come and visit us again.
Greetings, Rial and Irene.

Kusweg 42
Beverley R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The photos do not justify the flat. The flat itself has everything you need and it was literally like a home. Even the view was perfect and so peaceful. We will definitely be making use of Kusweg again. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You are more than welcome to visit us again.
Regards,
Rial and Irene de Wet.

Kusweg 42
Monique W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monique W
Saam met vriende

Dit was rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Beste Monique
Dankie vir u resensie ontvang
Die woonstel is gelee op die eerste vloer met 'n pragtige see en bergsig vanaf die balkon en woonaria. Jy stap letterlik oor die straat en jy is op die strand. Die ligging is juis een van ons strekpunte. V
Die woonstel beskik oor 1 toegekende toesluit motorhuis toeganklik deur 'n veiligheids hek vanaf die straat, en wat deur 'n afstand beheer kontrole beheer word.
Die woonstel is toegerus met 'n veiligheids hek en diefwering voor elke venster tesame met 'n trellidoor na die braai area op die balkon.
Toegang tot die kompleks se voordeur word ook deur 'n afstand beheer kontrole beheer
u Het wel navraag gedoen oor veilige parkering vir 'n tweede voertuig. Die woonstel is geadverteer met slegs 1 motorhuis. Ek het aan u aangedui dat die pakeer plekke binne die kompleks almal toegekende parkeer plekke is en verder genoem dat daar 'n groot parkeer area voor die kompleks is vir 'n tweede motor, wat sigbaar is vanaf die balkon maar veiligheid kan nie gewaarborg nie.
Hoop u vind bogenoemde verduidelikings aanvaarbaar.
Groete
Rial en Irene de Wet
Eienaars

Kusweg 42
Gustav K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dit eenheid het alles wat ons nodig gehad het en ons het die braaier op die stoep baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Baie welkom om weer te kom Groete Rial en Irene

Kusweg 42
Rabbia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rabbia A
Gesin met tieners

Loved it, everything was clean, assistance excellent, place is beautiful and well kept.

It was a last minute booking, but I still got the best welcome and service. Everyone was friendly and the place was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive response we appreciate.
Regards
Rial & Irene

Kusweg 42
Tracey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Saam met vriende

Beyond awesomeness!

Loved the place and would recommend the place to anyone looking for a luxury stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive response we appreciate Regards

Kusweg 42
Atnique O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atnique O
Gesin met tieners

Its was an amazing weekend and we would definitely recommend everyone to stay at Kusweg 42.

We received the mos amazing service from beginning to end. We will definitely make use of Kusweg 42 again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive feedback Your are more that welcome to visit us again
Regards Rial & Irene

Kusweg 42
Tossie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Baie gerieflike selfsorgeenheid.

Het baie lekker gebly, volledig toegerus. Gebruik van TV kan ietwat van 'n challenge wees omdat dit deur WiFi werk. Gaste moet behoorlik gewys word hoe om kanale ens. te verander siende dat 'n dekodeerder nie meer gebruik word nie. Andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die woonstel is met smaak gemeubileer. Sal dit weer wil gebruik. Alles is veilig. Selfs my motor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is meer as welkom om weer te kom. Groete, Rial en Irene.

Kusweg 42
Annamarie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker!

Dit was nou regtig 'n lekker plek. Baie mooier as op die foto's. Sam is 'n wonderlike mens en het ons hartlik laat tuis voel. Dankie Sam. DStv. WiFi. Ingeboude braai, alles was daar! Dit was 'n great naweek, sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. See-uitsig bitter mooi! Dankie dat ons julle plek kon gebruik het. Sal definitief weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dit word waardeer Altyd welkom om weer n draai te kom maak
Groete
Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Amelia L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia L
Gesin met tieners

Dit was heerlik en gemaklik, ons wou nie huistoe kom nie.

My man is in 'n rolstoel en ek sal die plek vir seker vir mense met rolstoele aanbeveel. So twee goedjies wat ons gepla het is dat die bed te hoog is vir 'n persoon in 'n rolstoel en dan natuurlik die wasmasjien tuimeldroër in een hou ek nie van nie want die tuimeldroër maak nie jou klere droog nie, dit maak dit net warm. Verder moet ek regtig se dit was 'n ruim netjiese woonstel met 'n mooi seeuitsig. Die woonstel is lekker ruim en goed toegerus met alles wat jy mag benodig. Behalwe daar is nie 'n skillertjie nie. Ons sal vir seker die plek aanbeveel ons het baie lekker gekuier en ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met vriende

We really enjoyed our stay, the view was spectacular.

I would stay at the accommodation again if ever I want a weekend away, it has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene.


Kusweg 42
Anton B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en veilig teen die see.

Heerlike, skoon, netjiese verblyf reg by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene.

Kusweg 42
Mariana D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Uitsig is fantasties. Woonstel is baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Rial en Irene

Kusweg 42
Charel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Vars, skoon seelug om in te asem.

'n Woonstel met ruimte, kombuis met alles toegerus en beddens met goeie matrasse en alle toebehore wat werk het die verblyf aangenaam gemaak. En dan om vleis te braai op die balkon 75 meter van die see af is stunning. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit. Julle is meer as welkom om weer in die toekoms te kom. Groete, Rial en Irene.

Kusweg 42
Laura B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Gesin met tieners

Everything you need, comfortable, gorgeous view.

Had a lovely stay. Thanks to Sam for welcoming us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We appreciate. You are more than welcome to visit us again in the future Regards Rial & Irene

Kusweg 42
Beula M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beula M
Saam met vriende

Baie lekke gekuier!

Baie mooi plek. Gerieflik, skoon en netjies. Als wat mens benodig. Veiligheid het ons lekker rustig laat slaap. Uitsig iets om van te droom. Hoop om gou weer hier te kan draai. Dankie aan Crissie, en ook aan eienaars vir die verblyf. God bless. Baie tevrede met als. Lekker gekuier. Hoop om gou weer so te kan maak. Veiligheid ligging gerieflikheid sê hier als. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit. Julle is meer as welkom om weer in die toekoms te kom.
Groete,
Rial en Irene.

Kusweg 42
Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met vriende

An enjoyable short stay.

The unit is conveniently situated for walks along the promenade and beach; we also enjoyed the built-in braai but it requires some repair work. Otherwise, we had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

The grid on the braai is replaced with a stainless steel grid and the coal bucket completely replaced.
Thank you for your review.

Kusweg 42
Albert V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Gesin met klein kinders

Gerieflike veilige woonstel op kusweg langs die see.

Gerieflike veilige woonstel op kusweg langs die see met see-uitsig vanaf leefkamer en stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Dankie Albert vir die terugvoer. Ons gee dringend aandag aan die netheid. Groete Rial & Irene

Kusweg 42
Moegsien F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moegsien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

To begin with, the weather was excellent for this time of the year. The view was fabulous when the sun set. It was calm and tranquil.

If there is WiFi we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kusweg 42 se terugvoer

Thank you for your feedback. We appreciate it. We are in the process of installing Wi-Fi which will be done in June.
Greetings
Rial & Irene de Wet

Kusweg 42
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5776368268da7085e4f03967ea75660eebc6660a88e9e97e5c9206b827840974e7f591b272eb02afdbbe3ea734abf94d681e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 42 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.12294 18.83156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem