LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Houtbaai

Kutali Places



  • 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kutali Places is teen die agtergrond van Myburg Buttress in Houtbaai en bied 'n rustige wegbreek met Myburg Waterfall Ravine, die Ruyteplatz kontoerpad en Tarragona-roetes reg voor die deur. Verblyf word in 4 eenhede gebied en is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met gemaklike beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die oopplan-leefareas het sitplek en die kombuise is met selfsorggeriewe toegerus. Elke eenheid lei na 'n houtdek waar gaste kan ontspan, terwyl hulle die omliggende natuurskoon geniet. WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Gaste kan in die inheemse tuin ontspan, perfek vir lees, joga, of om die rustige atmosfeer in te neem. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kutali Places is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die nabygeleë Llandudno-strand besoek of die gewilde staproetes verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Perdry
Swem

Kamers

Ixia Studio Unit
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, skottelgoedwasser, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die stoep met braaigerewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Loft Unit
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir ekstra slaapplek in die leefarea. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien onder die trappe by die ingang van die eenheid.

Gaste kan die natuurlike omgewing vanaf die balkon met braaigeriewe geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Aristea Unit
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer bied ook direkte toegang tot 'n stoep. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Arum House
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die hoofslaapkamer se en suite-badkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel, etenstafel en 'n kroegarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot die dek met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Naeema M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker, rustig en beeldskone uitsig! Ek en my man kon 'n baie aangename tyd hê. Dit was rustig en ons was baie goed ontvang. Als wat ons vergeet het, was alreeds daar, wat dit soveel gemakliker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Kutali Places het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
AANBOD
Langtermynverblyfaanbod
Ontvang 'n gratis gin-skemerkelkie-aand of 'n wynproe-aand vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Ixia Studio Unit
Selfsorg
Loft Unit
Selfsorg
Aristea Unit
Selfsorg
Arum House
Selfsorg

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500 per bespreking

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8e5a3ec42b8386639d4dbc5f1adc184b41afe79fe40cb6de76038f4d905c62ffcc12482c4b23e7c4c8ec9801f507c3b892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Hunters Way Tarragona Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01219743333 18.378258088955