Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kweekkraal Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Kweekkraal Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael Z
Gesin met tieners

Comfortable.

Neat, clean, and great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, op die plaas.

Ons het lekker gebly. Die huis was mooi skoon en hulle het elke oggend skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H
Gesin met tieners

Ontspannend.

Ongelooflik lekker gebly. Baie netjies en baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Enkelreisiger

Perfectly positioned, everything you need and all very clean and pleasant.

Highly recommended - a good location, off the N2 but not noisy at all, and very nicely situated with a pool, a pretty farm view, and everything inside the unit is very clean and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Vinnige wegbreek gewees.

Ons het vir 'n vinnige wegbreek gaan kuier. Plek is mooi skoon en baie mooi. Die ontvangs was baie vriendelik. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Besigheidsreis

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Aangename verblyf. Hartlike ontvangs en 'n plek waar batterye gelaai kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint P
Saam met vriende

This my second stay at Kweekkraal will certainly come back for another stay.

The area is nice, quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops!

I cannot fault Kweekkraal at all. It was well equipped, cleaner than clean, conveniently positioned, had lovely views, hostess Rona was friendly and welcoming and generally, it is extremely good value for money. Sadly the dam is empty, but that is not their fault!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendert B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastisch.

Vriendelijke ontvangst, en een mooi en schoon verblijf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice pit stop not far from the main road.

Beautiful farm with lovely backdrop of the rolling hills, sheep, blue cranes and cows were spotted. We were also visited by the friendly farm dogs. Nice place to stay for an overnight stop on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrè V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely magnificent!

It is not often that one arrives at a well-organised place. Knowing the place is well kitted with everything makes it easier to plan a follow-up visit. It's clean and serene. Just far enough to enjoy a lovely car trip and close enough to know the journey back is pleasurable enough. We had a fantastic stay despite the icy weather but the aircon and heated blankets sorted this all out. Very very happy with our beautiful weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie ruim chalets and baie lekker rustig op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde
Sit word opreg waardeer Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom
Rona Kweekkraak Gasteplaas

Kweekkraal Guest Farm
Johan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig! Lieflike lostaande eenhede en die perfekte ligging.

Wonderlike 2 aande hier spandeer. Lieflike verblyf in lostaande-eenhede. Vriendlike ontvangs en behulpsaamheid. Lekker bergfiets gery op die plaas, gebraai en die rustigheid en sonsondergange geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met vriende

Rustig op die plaas.

Modern. Gerieflik. Gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

My hele familie was baie beïndruk met die topgehalte-verblyf en dit was bo ons verwagtinge. Die ander gaste het ons sommer tuis laat voel en was baie vriendelik. Die bestuurder van die plek was topklas. Ons sal weer Kweekkraal besoek, het ook my vriende vertel van die plek. Hulle was skoon jaloers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guido V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Guido V
Besigheidsreis

Baie rustig.

Goeie braaigeriewe vir die wat dit geniet om 'n paar vleisies te draai. Bring net jou eie hout saam. Die N2 is baie naby, maar het geen las van die verkeer gehad nie. Sal weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Goliath S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Goliath S
Gesin met klein kinders

Very nice place.

Very nice place to relax and unwind. The view from the house was excellent. Very friendly owners and staff . I will recommend Kweekkraal as a place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libie N

Dit was rustig en stil.

Ek het my ma weggeneem vir 'n naweek breek en ons was albei baie gelukkig met Kweekkraal. Dis maklik om te vind. Die prys is regtig baie redelik en die eenhede is modern, mooi, gemaklik en baie netjies en skoon. Die diens is vriendelik en die uitsig fantasties. Ek dink die mag dalk ons nuwe ontmoetingsplekkie word in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Libie vir die mooi woorde, ek is so bly julle het dit geniet.
Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang en hopelik is die damme dan vol water en die uitsig nog beter.
'n Mooi feestyd word julle toegewens.
Rona, Kweekkraal Gasteplaas.

Kweekkraal Guest Farm
Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Verblyf was uitstekend!

Die akkommodasie was baie lekker, veral omdat dit op 'n plaas is en ons die natuurskoon van die area kon geniet. Die gastehuis was baie gerieflik, skoon en presies wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag. Ideale blykplek indien kinders in die Oakdale Rugbytoernooi in Riversdal speel! Ons sal definitief weer daar bly indien ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Pieter, vir die mooi woorde. Ons streef voortdurend daarna om vir gaste 'n lekker en veilige plaas omgewing te skep. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Kweekkraal-groete, Rona.

Kweekkraal Guest Farm
Lita B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita B
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Heerlike plaas-atmosfeer, huisie was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Rita.

Dit was goed om julle hier te ontvang en ons hoop dat julle gou weer kom kuier
Ons ontwikkel nog voortdurend sodat gaste nog lekkerder kan kuier

Kweekkraal Groete
Rona

Kweekkraal Guest Farm
Gary T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean with all the amenities.

Great accommodation and friendly staff. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Thank you Gary we appreciate your comment and are looking forward to welcome you back
Warm Regards
Rona

Kweekkraal Guest Farm
Pieter D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon.

Alles het gewerk en was netjies en skoon. Vriendelike en professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelly R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Nelly vir die positiewe terugvoer dit word altyd waardeer.
Ons wens vir julle 'n voorspoedige 2017 toe.

Kweekkraal groete,
Rona

Kweekkraal Guest Farm
Nico S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Gesin met tieners

Gerieflike akkommodasie met vriendelike personeel.

Tienerseun was die geleentheid gegee om 'n bietjie plaaslewe te ervaar, baie dankie aan die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Nico, vir hierdie skrywe. Ons is bly julle het dit geniet en ons streef daarna dat gaste se verblyf 'n lekker ervaring is.
Ek hoop ons sien julle weer vir 'n naweek met minder sportaktiwiteite en dalk meer plaaslewe ervarings.
Kweekkraal groete, Rona

Kweekkraal Guest Farm
Stoney S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker!

Kweekkraal is 'n prentjiemooi plaas en alles so netjies. Jy kan sien daar bly trotse mense op hierdie plaas. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n fantastiese plek om te bly.

Dit is 'n stil en rustige plek om te bly by baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean and well appointed accommodation on beautiful grounds.

Regrettably a very short stop over but will return again. Rona was very accommodating with all our requests to ensure our needs were met and our stay was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burger G
Saam met vriende

Stil en rustig, naby die pad.

Het in die Nature Lovers Cottage gebly, was ongelooflik rustig en heerlik afgesonder met net die basiese benodighede. Ideaal vir die wat 'n aand of naweek net wil rustig bly sonder om ver van die hoofpad af te dwaal. Rona het uit haar pad gegaan om ons aand daar fantasties te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Op Kweekkraal strewe ons daarna om ons gaste tuis te laat voel en die verblyf te geniet.
Hoop ons sien julle gou weer. Kweekkraal Groete

Kweekkraal Guest Farm
Richard K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K
Besigheidsreis

Heerlike, oop ruimtes en huis wat ingerig is om jou tuis te laat voel.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toni S
Gesin met klein kinders

Great stop over, very convenient.

We had a quick 1 night stop over on our way back to Cape Town. Unfortunately it poured with rain so we were stuck inside, but were very comfortable. The cottage had everything we needed and was neat and tidy. The beds were very comfy! The cottage was a bit cold with the tiled floors and I would suggest additional heaters, especially for winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf!

'n Besonderse mooi gasteplaas met vriendelike diens en goeie waarde vir geld. Wens skoon ons naweek daar kon langer gewees het. Sal dit beslis aanbeveel en hoop om weer binnekort terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kweekkraal Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Renee dit was goed om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang
Kweekkraal Groete
Rona

Kweekkraal Guest Farm
Mandi M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi M

Lieflike omgewing en akkommodasie baie netjies.

Gerieflik geleë naby Riversdale vir vinnige inkopies. Groot sekuriteitshek skep gevoel van veiligheid. Die gronde is goed versorg en prentjiemooi, historiese geboue opgeknap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en tuisgevoel.

Vriendelike mense en baie lekker gebly. Omgewing pragtig as jy van plaaslewe hou en die rustigheid. Sal definitief dit aanbeveel en weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Beautiful lodging and surroundings

What a pleasant stay for our family! We enjoyed the neat, up to standard facilities and the friendly host. We were able to take a long walk on the farm, past the horses and dams, we sat on the stoep, watching the Karoo stars. We will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekkraal Guest Farm, N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYjE1YTdjLTkzMDQtNGM2Ni04MTUxLTU5YmQ1NzFhMjJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kweekkraal Guest Farm N2 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.106810065831 21.15905099339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem