Kwela Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hole in the Wall, Umthombe-streek, Mquanduli, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kwela Cottage bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis, stapafstand vanaf die strand. Dis in die Hole in the Wall-kompleks net 10 km vanaf Koffiebaai in die Oos-Kaap.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is 'n solderkamer en het ook 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV en bied toegang tot 'n patio met buite-meubels.
Gaste het toegang tot privaat parkeerplek op die perseel en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, strandkroeg, speelgrond vir kinders en 'n speletjieskamer. Die kothuis is ideaal vir groepe of gesinne.
Slaapplek
’n Bespreking by Kwela Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Hole in the Wall, Umthombe-streek, Mquanduli, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Kwela Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Koffiebaai Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hole in the Wall, Umthombe-streek, Mquanduli, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom