L21 Seaside Village
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
L21 Seaside Village is 'n ruim solderwoonstel op die strandfront in Big Bay wat een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings is.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, instapstort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 'n wasmasjien en linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea op die onderste verdieping het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeirewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n sessitplek-etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet of die braaigeriewe kan benut.
Slaapplek
’n Bespreking by L21 Seaside Village sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 51
Resensies 97
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink L21 Seaside Village het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom