L6 Village Gate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L6 Village Gate is ’n solderwoonstel in die hartjie van Houtbaai en word omring deur verskeie winkels, restaurante en koffiewinkels. Die strand is slegs 100 m in die straat af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elke ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer, een het ’n stort en die ander een het ’n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV. Die smaakvol versierde sitarea het skuifdeure wat na ’n onderdakbalkon lei.

Die gebou is veilig en daar is oorgenoeg parkeerplek voor die woonstelle.

Slaapplek

'n Bespreking by L6 Village Gate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L6 Village Gate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za