Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 902

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Zelia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir La Ballito 902
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Eugene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ek sal dit aanbeveel vir 'n kort besoek (3-7 dae, veral vir meer as 2 mense). Dit kan effens beknop raak met tieners. Die een kamer is bietjie klein met 2 stapelbeddens en geen deur nie - amper soos 'n gang. Die uitsig is ongelooflik, daar is waaiers, 'n gesellige sitkamer, swembad, ens. Mens kan die see in die nag hoor en oor die see uitkyk. Die swemstrand is 'n kort stap weg - omtrent 'n blok verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Aanvaarbaar vir oornag akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en skoon. Sal weer gaan.

Baie lekker gekuier. Naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S
Gesin met klein kinders

Basies, maar mooi en skoon.

Pragtige plekkie met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egon B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egon B
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie met WiFi, Dstv en Netflix.

Naby aan die strand in 'n hoë gebou. Nie al die inwoners is vakansie gangers nie maar 'n oulike praktiese plek. Pryse is redelik vir die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met vriende

Goeie ligging naby die lughawe en see.

Baie teleurgesteld om geen toiletpapier, koffie, tee, suiker, of melk aan te tref nie. Ons het laat die aand ingeboek, en dit was ongerieflik om die items toe ten duurste by vulstasie te moes gaan koop. Baie goeie ligging, en uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jake G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake G
Gesin met tieners

Baie gepas, baie lekker en aangenaam gewees, ons het gejol en gerus nes ons wou!

Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine P
Gesin met tieners

Wonderlike bekostigbare verblyf.

Dankie ons het dit baie geniet eenheid het pragtige uitsig en is naby hoofstrand uitstekende waarde sal ons weer sien! Het probleem met dekodeerder gehad en probleem vinnig opgelos dankie vir moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Gesin met klein kinders

Baie lekker seevakansie.

Ten spyte van die strande wat gesluit was het ons die vakansie baie geniet. Die woonstel is netjies en die swembad en braaigeriewe is ook baie netjies. Die ligging van die woonstel is sentraal. Ons het die kar parkeer en gestap waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Renee E
Gesin met klein kinders

La Ballito was 'n lekker blyplek, maar ek sal dit nie aanbeveel vir gesinne met klein kinders nie.

Die woonstel was regtig baie netjies en die dekor mooi. Die een venster in die sitkamer was gebreek (kon nie behoorlik toeskuif nie). My opinie is dat klein kindertjies baie maklik daar sal kan uitval so veiligheid was vir my 'n probleem. Die woonstel is klein vir 4 mense en omdat daar nie 'n balkon is nie raak dit maklik beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed ingerigte verblyf.

Absoluut alles wat ons nodig gehad het en meer. Die eenheid is netjies en goed opgepas. In 'n goeie woongebied en naby die strand en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H
Gesin met klein kinders

Netjiese plek naby strand.

Aan al ons behoeftes voorsien. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene V
Gesin met klein kinders

Clean neat and very children friendly. I would really go back again.

I booked for my son's birthday and everything exceeded my expectations. There's enough cutlery and dishes, no need to bring your own. The view is really spectacular and it is in the heart of Ballito and literally a street away from the beach. I would return the place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito 902 se terugvoer

Thank you Arlene, appreciate it.
You are always welcome back.
La Ballito 902

La Ballito 902
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-rylaan, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7dd1ba8b5369abf7f3d3bce1d2db9ecbe1976cb1b29a851fe6f6cdd17309e57327095ca069e7847ba81826703087673e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.532546139652 31.22136224313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem