Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Self Catering Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 48

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir La Ballito Self Catering Apartment
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hermien S
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Netjiese woonstel. Lekker naby aan hoofstrand, beddegoed en kombuisware kort 'n dringende opknap. Parkering onderdak is ongelooflik klein en smal vir 'n groot voertuig, ek kon nie daar parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne S
Gesin met klein kinders

Ligging baie goed, plek was skoon, maar baie probleme.

Glad nie gelukkig met webtuiste nie. Of met eenheid nie. Die toilet was stukkend die stort deur is foutief, al die kaste se deure skaaf op die grond. Die unit se parkeering is so klein ek het my Amarok gestamp toe ek daar moes in ry. Daar word op 3 verskeie maniere en papiere gese jy moet op jou allocated parking stop ander word jy beboet. Die foto's gee vir jou 'n wanpersepsie dat jy van uit die unit op die grasperk kan gaan en dis glad nie die geval nie. Die DStv het net vir 2 dae gewerk ek na vele boodskappe het ek niks terugvoer gekry nie en het die res van die tydperk nie DStv gehad nie en dit het gereën so dit was 'n moerse irritasie. Die eetgerei is 'n 100 jaar oud en cheap, die panne is so oud, alles brand vas en ek het nuwe panne gaan koop, want geen mens kan so sukkel nie. Op die foto's wys dit 'n groot TV en dit was ook nie die geval nie. Die TV is klein en die muur is nie eers geverf waar die ou TV was nie. Slegste vakansie ooit. Selfs die wag het vir my gesê die eienaar parkeer nie op die unit se parking nie, want dis te klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Gesin met klein kinders

Grondvloer was baie gerieflik. Die eenheid self was perfek, netjies en baie goed uitgelê.

Al foutjie wat ek kan noem is, ons het een keer gevra vir 'n skoonmaker, hulle het gekom, maar geen ekstra swart sakke of toilet papier gebring nie, ons het vele kere gevra, maar hulle het nooit gekom nie. Moes maar op die einde self gaan koop. Maar andersins, was dit soos genoem regtig 'n ongelooflike lekker tyd en plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscila J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscila J
Saam met vriende

Absoluut fantantasties. Kom beslis weer.

Die akkommodasie het voldoen aan al ons vereistes. Ons almal het dit baie geniet. Ten opsigte van bespreking en afhaal van sleutel was puik dienste. Alles was piekfyn. Sal enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gcinile N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinile N
Saam met vriende

It was amazing and the place is very clean.

The only problem we had was the Wi-Fi, we didn't know that there was no Wi-Fi but other than that everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S
Gesin met tieners

Baie lekker naweek in Ballito.

Die eenheid was baie netjies en skoon gewees, gerieflik naby die strand (kan nie die see sien of hoor nie) maar binne loopafstand van Willard Beach. Daar is selfs 'n hekkie om deur te loop na Checkers toe wat baie gerieflik was. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Walter W
Gesin met klein kinders

Poor.

Dirty and unkept apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chuck R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chuck R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frankly not very pleasant.

Faulty doorknob. Locked out twice. TV is a problem with single remote. Cable was replaced 2 days before departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het.

Die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silungile D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silungile D
Saam met vriende

It was very nice. Staff were very friendly.

Very safe and convenient for everyone. Very nice for family visits too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adell B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adell B
Gesin met tieners

Voldoen aan basiese behoeftes.

Skoon, netjies. Omdat dit so groot verblyfblok is het ons bietjie gesukkel met geraas wat jy hoor van die vloere bokant jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Die vensters was vuil en toilet het probleme gegee, ongelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-weg 22, Belvista Centre, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX73Lidqx5PdqJpZKxJVGkgCVZibPllOiPnjUSyKX8Yzw6G88U7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 4 22 Sandra Road Belvista Centre, Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.532639163464 31.22123748064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem