La Benroy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe.

La Benroy het 2 slaapkamers. Die Standaardkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv.

Die Ekslusiewe kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is in 'n stil woonbuurt, maar is steeds naby die hoofpaaie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Benroy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za