LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Bri | LekkeSlaap
+94

La Bri

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 275 resensies vir La Bri
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colin M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable. Was worth the trip.

Conveniently situated and walking distance from all shops etc.

Gert S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by Labri Clarens.

Ons het ons verblyf baie geniet. Eenheid goed geleë en goed toegerus.

Henriette G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette G
Besigheidsreis

Gerieflik maar net die nodigste in eenheid.

Kombuis het net die basiese eetgerei in. Geen noodligte toe krag 'n paar keer af gegaan het. Handdoeke verskriklik hard en geen gaste sepies of ontsmettingsmiddels. Kan bietjie meer moeite doen om gaste welkom te laat voel.

Dolf P - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies en sommer net baie lekker.

Dit is baie rustig daar, mooi plekkies, jy kan net agteroor sit en lekker ontspan.

Suzaan R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

Naby die winkels, ver van die geraas.

Dis lieflike plekkies, met alles wat jy nodig het. Genoeg speel-spasie vir kinders en alles was mooi skoon en netjies. Ons kom verseker weer soontoe!

Wendell B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Verblyf is tops.

Roelien S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Baie netjiese plek.

Dit is 'n baie netjiese plek. Daar is alles wat jy nodig het.

Henk M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M
Saam met vriende

Baie lekker.

Goed toegerus en veilig.

Shikhar J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shikhar J
Gesin met klein kinders

Memorable stay.

The accommodation is nice and clean. Spacious with all the amenities. We enjoyed our stay here.

Modise M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

I'd visit again, it's nice beautiful, stylish and clean.

Anthony B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, baie goed geleë.

Hierdie plekkie is baie mooi netjies en goed geleë dat mens oral kan stap sonder veel moeite. Jammer oor die watertekort in die dorp deur Desember wat veroorsaak dat die pomp by die tenk aan en afskakel wat nogal steurend is in Eenheid 1. Ek was teleurgesteld met die daaglikse skoonmaak van die huisie aangesien ons twee dae daar gebly het. Die bediende het aangedui dat sy wel die huis sal skoonmaak die oggend maar sy het dit nie gedoen nie en die koffie en tee is nie hervul nie, so nogal 'n skok as jy sulke goedjies in die dorpie wil koop vir een oggend.

Chantelle N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Saam met vriende

Pragtig en prakties!

Baie lekker gebly, plekkies is netjies en daar is gedink aan al die klein dingetjies. Baie mooi uitsig, rustig en die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Enige tyd aanbeveel en sien klaar uit na ons volgende kuier.

Pieter V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis! Heerlik gerus. Sal weer kom kuier.

Skoon, netjies, veilig. Heerlik gerus!

Adrian O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O

Amazing stay.

Real value for money.

Johan S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig

Baie netjies. Dis 'n rustige en 'n veilige omgewing met parkeerplek. Naby die sentrale gebied. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Annelize V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Alles wat mens wil hê. Puik ligging, puik alles! Ons het rustigheid gesoek en gekry. Beveel beslis aan.

Severius J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Severius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! La Bri het aan al ons vereistes voldoen.

Ons sal beslis weer by julle wil tuisgaan! Alles was pynlik netjies en skoon. Jully gasvryheid het ons dadelik welkom laat voel! Baie dankie.

Thabiso M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A deluxe accommodation indeed.

Consider offering DStv extra view on the Deluxe option.

Sulanie L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulanie L
Gesin met tieners

Ons verblyf by La Bri was heerlik. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Fathima M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fathima M
Gesin met klein kinders

Exceptional

Located in a quiet street and it is tastefully furnished and exceptionally clean and neat. My nieces (7 and 3) didn't want to leave. The kitchen is well equipped and the bathrooms are perfect.

William V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, volledig toegerus - perfekte oornaggerief.

Kaggel in sitkamer in winter is 'n groot aanwins.

Karlien W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Als was heerlik, nie in dorp maar ook nie ver van dorp.

Deidre J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J
Saam met vriende

Sal dit beslis aanbeveel vir ligging en waarde vir geld.

Alles wat jy nodig het is daar.

John V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met vriende

Heerlik.

Was baie tevrede en goeie diens. Sal definitief weer bespreek by LA Bri Self Catering.

Cynthia B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia B
Besigheidsreis

Very neat and comfortable. They had everything we needed.

We stayed for business. It would have been nice to have a unit with 4 single beds, as we had to book 2 units to accommodate 4 people. Otherwise, La Bri was very nice.

Jaco O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Ongelooflik

Baie lekker plek, was die geld werd.

Elke M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en lekker.

Baie oulike plek, netjies en skoon. Ligging was ook baie lekker. 10/10.

Carin O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, baie skoon, netjies en veilig.

Lekker warm en snoesig voor die kaggel gekuier elke aand.

Christiaan F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okei.

Vorige besoeke aan La-bri was meer aangenaam. Ek glo ook nie die terugvoer maak regtig 'n verskil nie, want goed wat ek voorheen al genoem het rakende daardie La-bri eenheid is nog steeds net so. Ek moes self met eienaar opvolg op die dag van inklok of alles in orde is. Alhoewel ek verstaan daar is 'n kaggel het plek na rook geruik met aankoms wat voorheen nie so was nie. Ek persoonlik dink die dstv kan uitgehaal word want die idee word geskep dat daar darem redelike toegang toe kanale is wat daar nie is nie.

Mari G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles bo-gemiddeld

Alles bo-gemiddeld. Pragtige eenheid. Genoeg parkering.

Marize D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marize D

Veilig, skoon en netjies.

Gerieflik geleë en binne loopafstand van winkels.

Eben V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well designed, beautiful interior decoration, clean.

Die plek is goed geleë, binne stapafstand van die dorpie af. Baie skoon, mooi dekor met goeie diens.

Andre J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Die eenheid was netjies en skoon, die ligging is perfek!

Sien sterre.

Roslind T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslind T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing

It was an awesome weekend away. Have splashed it all over FB already, have 2 friends that are going to book with you guys, the only downfall is there is no privacy on the patio you look right into the other people, maybe some netting to be put up for a bit of privacy, other than that, it was awesome will most defiantly book it again when coming to Clarens.

Annelize S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met vriende

Heerlikste, rustigste naweek weg - elke oomblik die moeite werd.

Mooiste uitsig vanaf die wooneenheid. Glad nie ver om te gaan na die besighede nie. Lekker toegerus vir die koue wintersaande met die kaggel. Ook die warm komberse het baie gehelp.

Steven V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenhede is almal baie netjies en het alles waaraan jy kan dink om jou verblyf `n plesier te maak. Welgedaan!

Aankoms by La Bri was goed georganiseer, vinnig ingetrek in 'n baie mooi, skoon en goed toegeruste eenheid met lekker kaggelvuur in die aande, glo my jy het dit nodig. Baie lekker gekuier en goed geprys, sal dit werklik aanbeveel!

Correy S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Correy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All around the best I've encountered in a very long time!

Everything about the unit at La Bri that we stayed in was perfect! From the pro-active responses of Lené (the administrator), the well-prepared, aired, clean unit, to the welcoming bon-bons on the bed! The unit is spacious, the view of the mountains spellbounding, and the kitchen is well-appointed with literally every single item/utensil we needed to cook demanding meals (as opposed to heat-and-eat). Safety is a given: the fence is sturdy pallisade and cleared of obstructions and the carports are very well placed. This is one of the best self-catering units I have used over the past 27 years of using self-catering units. When I said I'll be coming back it was not a joke. I will go back anytime. Just for a much longer stay next time! This time was only 4 days.

La Bri se terugvoer

Oh wow, thanks for the amazing feedback. Looking forward to welcoming you back.
Regards,
Lené

La Bri
Alti K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige kuier en die kaggel is 'n absolute aanwins!

Ons het heerlik gekuier en toe ons motor nie wou vat nie, het Linne moeite gedoen om ons te kom het! Baie dankie, weereens!

Mmashadi M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mmashadi M
Gesin met klein kinders

Comfortable home away from home.

Add a pool and entertainment for the kids.

Anrika K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anrika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met die verblyf, asook die diens.

Die plek was baie skoon en netjies en het 'n mens welkom laat voel. Sal dit beslis aanbeveel. Een kant genoeg om rustig te kan wees asook naby genoeg om te loop van die winkels en restaurante af. Beslis die moeite werd!

Frans M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Gesin met tieners

My stay was the best ever we had as my family joined me during my long stay, this establishment will be our home away from home going forward.

We have made a parents children relationship with the owners of the establishment. We won't hesitate to visit again. Exceptional, one I could not trade it for anything.

Neels K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K
Saam met vriende

Was goed.

Baie lekker en stil. Net wat ons nodig gehad het om te oornag. Die houtvloere kraak nogal.

Elsa V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met vriende

La Bri gastehuis is ideaal geleë as jy in Clarens wil bly en tyd daar spandeer.

La Bri gastehuis is baie netjies, skoon en modern. Daar is alles wat mens nodig het. Al wat bietjie gepla het was die beddens is nogal hard. Maar andersins was die verblyf uiters gerieflik. Ek sal weer daar gaan bly en dit beslis aanbeveel. Dit is ook bekostigbaar.

Thandeka M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay. Perfect quiet place.

I enjoyed staying at La Bri. Perfect distance from the city centre. The place is perfect and quiet. I will stay there on my next visit.

Paul B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was goed - ligging, uitleg, skoon en mooi en ruim genoeg.

Beste verblyfplek wat ons nog in Clarens gekry het.

Ludolf L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ludolf L
Gesin met klein kinders

Goed geprys, goeie ligging, netjies en veilig.

Dit was ons tweede keer by LaBri en sal beslis menigde male weer terugkeer! Baie mooi en netjies versorg!

Tamryn D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn D
Saam met vriende

Amazing, clean and perfect location.

Our stay was great. We really enjoyed our weekend. The views were amazing and the accommodation had everything we need.

Therese B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim. Gratis WiFi. Goeie uitsig van die berge. Veilig en 'n stil gebied geleë.

Sien sterre.

Monica S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Was regtig baie lekker gewees, net te kort.

My 2 susters en 1 se dogter het net gesê die beddens was baie hard, maar verder was La Bri 'n lekker plek om by tuis te gaan, sal weer daar tuisgaan sou ons weer Clarens toe gaan. Lekker loopafstand van alles.

Genevieve S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf nog.

Absoluut asemrowend mooi. Netjies, skoon, stylvol. Naby aan die dorp. Rustige atmosfeer. Ruim en luuks. Mooiste uitkyk vanaf die patio. Sal beslis weer daar bespreek. Dit het my verwagtinge heeltemal oorskry.

Jo-mari R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, moderne oornagselfsorgeenhede.

Ons het net een aand oornag. Die eenhede het 2 ruim slaapkamers wat modern is en baie netjies. Dit is veilig en ten volle toegerus.

Pule L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pule L
Saam met vriende

Everything with the venue was awesome.

I really cannot find any fault with the establishment. Thanks.

Lynette W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most perfect place I have ever stayed at!

100% clean and everything is in perfect condition.

Paula W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely clean, safe, well situated and very comfortable!

I would highly recommend La Bri.

Michaela D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela D
Gesin met klein kinders

Clean and perfect size for holiday home.

Enjoyed our stay at La Bri, it was clean and had everything we needed.

Lucy R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Beautiful, well equipped accommodation. We loved the veranda with the wonderful mountain view. There was safe undercover parking and the accommodation was absolutely beautiful with ample space and the best mattress and pillows I have ever slept on. Just off the main road, perhaps slightly too far to walk into town, but well located. Blissfully quiet area.

Riekie D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike oorna verblyf met uitstekende diens.

Baie netjies en gerieflik met veilige parkering, geleë in 'n stil area, loopafstand vanaf die kern van die dorp.

Herman L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Besigheidsreis

Voldoen aan my behoeftes en verwagting.

Sal weer by La Bri bespreek.

Roelien S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om in so skoon en netjiese plek te bly.

Ons sal weer daar tuisgaan. Daar is alles wat nodig is en nog meer. Die plek is ongelooflik netjies en skoon. Dit was net 'n groot plesier om daar te bly.

Jason N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason N
Saam met vriende

Great stay. Very neat.

No issues. Friendly service.

Lourene H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H
Gesin met klein kinders

Skoon en goed toegerus.

Ons was aangenaam verras. Baie netjiese en gerieflike plekkie. Ideaal vir gesinne. Lekker braaistoep, veilig en met alles wat mens nodig het.

Martina J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martina J

Sal nie La Bri aanbeveel nie. Unit 4.

Op foto skottelgoedwasser, neem nuwe foto van kombuis asb. Dis misleidend. Lugversorger werk glad nie. Stuur skoonmaker om te hoor wat is fout met lugversorger. Geen verdere moeite gedoen om probleem op te los, en verskoning gemaak nie. Die houtvloere en badkamer deur raas so ontsettend baie so dat almal wakker word van geraas. Die eenheid was darem skoon en netjies. Geen besem en mop in eenheid, moet in kas gaan haal agter garage-gebou. Agterdeur toegesluit, nêrens plek om enige vadoek, ens. buite op te hang nie. Het 600 km gery om te ontspan, kon nie deur nag slaap as gevolg van hitte. Was regtig baie bly om na 3 dae huiswaarts te keer. Die water in krane was donkerbruin, kon nie eers in vuil water bad nie.

Mantwa M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantwa M
Gesin met tieners

Excellent.

I will always book my holidays at La Bri Self-Catering.

Madelein O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Baie netjies, sentraal, rustig en definitief 'n opvolg besoek werd, waarde vir geld deur en deur.

Riaan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Bespreek gerus hier vir jou 'n slaapplekkie!

Dit was netjies en in ’n skoon en rustige omgewing. Loopafstand vanaf winkels. Ons het aangekom in reënweer en ons eenheid was alreeds oop en ons kon ingaan - dis mos nou diens. Ons kom beslis weer daar bly.

Jacobus D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, netjiese en skoon verblyf.

Ons het in die Deluxe-eenheid gebly en dit was werklik goeie akkomodasie. Die enigste negatiewe kommentaar is dat die hout baie kan kraak en dit steurend kan wees. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit definitief aanbeveel en weer self in die toekoms huur.

Harm V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Harm V

Familie reünie-kuier.

Die foto's op die website is effens misleidend. Jy kan die mooi berguitsig nie vanuit die kamer sien niem maar moet buite toe gaan. Dis nogtans mooi.

La Bri se terugvoer

Hi Harm, baie dankie vir jou terugvoer.
Geen uitsig fotos is vanuit 'n kamer geneem nie, net vanaf die stoep. Daar is wel 'n uitsig foto vanuit die Deluxe eenheid se sitkamer. Hy het ook 'n baie mooi uitsig vanuit die hoofslaapkamer, dalk kan julle hom volgende keer bespreek. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Lené.

La Bri
Brian S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It was a quiet and peaceful apartment. Neat and spacious with creaky floors.

Bets H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf in La Bri Self-Catering bied alles wat mens van verblyf verlang.

Van aankoms tot vertrek vier dae later was een groot plesier. Die plek is naby genoeg aan restaurante en winkels waar jy na hartelus kan eet, koop of sommer net ontspan. Dit bied die ideale blyplek vanwaar mens die omgewing en pragtige berge kan verken. Ek sal beslis weer daar tuisgaan en die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Liezel B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met tieners

Netjies, skoon, volledig toegerus en sakpas!

La Bri het alles wat jy benodig!

Jerome C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

It was beautiful, definitely not what we expected.

Colleen K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plekkie.

La Bri is netjies en het alles wat mens nodig het. Sal verseker weer teruggaan.

Marius G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker. Uitstekend. Vroulief was baie gelukkig.

Manali E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Manali E
Gesin met klein kinders

Lekker gerus.

Baie aangename ontvangs, baie netjies, perfek geleë, baie veilig. Het ons kuiertjie baie geniet. Mal oor die oop vloerplan wat uitloop op die braai. Lekker grasperk vir die kinders. Baie skoon, netjies en gemaklik. Kon kykNet kyk, baie mooi uitsig wanneer mens op die stoepie staan. Het dorp toe gestap, lekker naby!

Johan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek om in te bly!

La Bri se woonstelle is verbasend groot met plek vir 4 mense. Dit is 700 meter vanaf die besighede, dus binne loopafstand. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan! Alles was skoon en netjies. Wat 'n plesier.

Yolandi E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi E
Saam met vriende

Regtig waarde vir geld. Skoon en netjies. Loopafstand van winkels en restaurante.

Ons het op die laaste oomblik besluit om Clarens toe te gaan vir die naweek. Was lekker soos altyd. La Bri was eerste op die lys vir beskikbare eenhede en was glad nie teleurstellend nie. Sal definitief weer daar bly.

Beatrix W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix W
Saam met vriende

Fantasties

Waarde vir geld en baie netjies

Magdie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese huis.

Die enigste kritiek wat ek het, is dat die vloer uitermate kraak, selfs vir 'n houtvloer.

David P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker eenheid, maar poot van enkelbed gebreek. vloer was ook nie gevee gewees met daaglikse skoonmaak op die 2de dag nie. Andersins heel lekker.

Sit miskien 'n groot besem in die eenhede

La Bri se terugvoer

Hi David, dankie vir jou positiewe terugvoer.
Soos per inligting op u bespreking, kan skoonmaakdienste teen 'n ekstra tarief aangevra word.
Ons gaan wel ongeag vinnig in om net met die nodigste te help.
In die koffietafel boek is daar ook inligting oor waar die lang besems is.
Ek hoop dit help vir wanneer julle weer Kom kuier.
Vriendelike groete, Lené

La Bri
Marius S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees!

Die blyplek is ongelooflik gerieflik, netjies en alles wat n mens op n wegbreek soek. Wens al my bly plekke kon so wees!

Christiaan F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd amazing.

Altyd aangenaam.

Kim B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim B
Saam met vriende

Really amazing and clean place!

Ideal location and really amazing place to stay in. Very clean and neat.

Cherise N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise N
Gesin met tieners

Heerlike blyplek en waarde vir jou geld.

Alles is perfek ingerig en die huisie bevat alles wat mens nodig het. Die beddens en beddegoed voel soos 'n droom en die uitsig is ook baie mooi. Ligging is perfek.

Antoinette E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak en mooi.

Ons het net hier oorgeslaap maar sal maklik 'n naweek of langer kon bly. Baie goed ingerig en baie netjies. Lekker naby die dorp.

Anesca L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gekuier, sal La Bri sterk aanbeveel!

Die eenheid is so netjies en skoon, vreeslik gemaklik. Ons het heerlik gebly, soos altyd. Dankie vir jou gasvryheid Lenè!

Josua V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laaste twee dae van wittebrood die moeite werd.

La Bri was ek en my vroutjie se afsluiting van ons wittebrood in Clarens. Ons het juis na bekostigbare verblyf gesoek siende dat die tariewe oor naweke duurder is. Ons het baie lekker gebly.

Corli B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en dit vreeslik geniet.

Mooi area met lekker staproetes om en naby. Lekker gebly in die baie goed toegeruste Deluxe-eenheid, die houtvloer moet verkieslik vervang word met teëls, dit raas en kraak vreeslik baie, kan skaars opstaan om badkamer toe te gaan deur die nag sonder om almal wakker te maak.

Fiona B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Saam met vriende

Vriendelike verwelkoming en diens van Lené ontvang.

Ons 2de besoek aan La Bri en sal dit hoog aanbeveel. Plek was baie skoon en netjies met voldoende geriewe in veral die weelde eenheid nr 4. Beddens mag dalk te hard wees na party mense se sin, maar ek het self nie 'n probleem daarmee gehad nie. Goed geleë. Stil en rustige omgewing.

Mojaesi P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mojaesi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The place is neat and accommodating.

Tobie B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie B
Gesin met tieners

Uitsonderlike verblyf, geen klagtes, heerlik gekuier.

Sien sterre.

Annelise N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise N
Saam met vriende

Was wonderlik!

Die plek is baie netjies! Eienaar is baie vriendelik.

Maria S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man was vir 'n naweek by La Bri Self-Catering.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Die eenheid was baie skoon en netjies en ons sal definitief weer teruggaan.

Shani D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Daar is alles wat nodig is en naby aan alles. Sal dit vir seker aanbeveel!

Sien sterre.

Mariette J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon, stil met alles wat jy nodig het.

La Bri is baie sentraal geleë. Die plek is baie netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Gawie H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Die eenheid was uitstekend toegerus met alles wat ons as 'n gesin met 2 klein kindertjies nodig gehad het en nog meer. Dit was werklik 'n plesier gewees om daar te bly en sal dit vir seker weer doen.

Elsabe R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Heerlik gebly. Beddegoed was grootste bederf. Goed toegeruste kombuis met knus kaggel. Hier kry jy nie koud nie.

Melvena V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!

Lene en haar span doen hulle absolute bes om dit so gerieflik as moontlik te maak. Die braaiplek met sy uitsig was 'n bonus. Ons het heerlik gebly!

Leon H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met vriende

Perfek.

Baie netjies en geen probleme.

Riaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met tieners

Goed ingerig en alles wat mens nodig het.

Lekker verblyf in 'n stil area van die dorp. Enigste ding wat ek sal uitlig is dat ons die matrasse van die beddens in beide slaapkamers as baie hard ervaar het.

Erika J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike netjies veilige gemaklike verblyf goed geleë in Clarens. Sal graag weer by La Bri wil oorbly.

Ek en my man reis baie en bly oor in verskillende oornag selfsorg-Chalets reg oor ons mooi land. La Bri is heel bo aan ons lys vir 'n absoluut pragtige verblyf geleentheid. Die chalet is baie netjies, personeel vriendelik en hulpvaardig. Linne en handdoeke gereeld geruil en braaier skoon gemaak. Ons het so lekker gebly, ons wil al ons vriende en familie bring om Clarens saam met ons te geniet en ons weet as ons by La Bri oornag sal almal tevrede wees. Selfs toe daar twee ure load shedding was een dag is daar voorsiening gemaak met gasbottel. Eienaar was hulpvaardig en ons selfs gekontak om te hoor presies wanneer ons arriveer sodat alles eksiperfeksie kan wees. Baie dankie, Lene, Anna en Mari.

La Bri se terugvoer

Hi Erika,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete, Lené.

La Bri
Betsie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E
Gesin met tieners

Pragtige huisie. Baie skoon en netjies.

Dit is regtig pragtige, skoon en netjiese huisies. Mal oor die dekor. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Huisie 2 se stoep en die huis oorkant se stoep is baie na aan mekaar en bemoeilik stoepkuier as die ander ook kuier. Sal definitief weer daar bly. Baie dankie.

Rene T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier om in so mooi plek te kan bly.

Ons was aangenaam verras om in so mooi plek te kon instap. Dit is nie aldag dat die foto's en die werklikheid ooreenstem nie. Maar díe plek is waarde vir geld en bo standaard.

Tracey P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam.

Skoon met meer as genoeg gerief. Het 'n goeie paar dae gehad en sal weer bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and enjoyable.

Clean with more than enough comfort. Had a good couple of days and will book again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annaline C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike eenheid vir gesin van 4.

Clifford P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylishly modern with an amazing view.

The apartment is stylishly modern with all the items that you need for self-catering. The owner went out of her way to let us book in a bit earlier. She stayed in contact until we were settled in. Loved the view from the veranda! There is a braai – a must for us ─ and the surprise was the fire place in the lounge. Comfortable stay with the amazing views. Definitely a place to recommend and we will certainly rebook when we are in the area again.

Andre N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

The wooden floors remind me of when I was still at home could not sneak out with those floors not a negative thing but a flash back to the early 80's.

Annalie N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie N
Saam met vriende

Baie aangenaam en skoon, goeie ligging.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Louis V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lekker stil en rusting gewees.

Ida S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida S

Baie rustig en goed ingerig. Lieflike plek.

Al probleem met die verblyf was dat ons net vir 2 dae daar was.

Andre N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon.

Netjies en skoon. Geen ontvangs.

La Bri se terugvoer

Hi André,
Dankie vir die mooi kompliment.

Ek vra om verskoning dat ek jul nie persoonlik kon ontvang nie. Ek stuur spesifiek die sms wat u ontvang het met die aanwysings en vra vir 'n ETA da