Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Buena Vista

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir La Buena Vista
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met die beste uitsig.

Piet en Anita was wonderlike gashere en het ons verblyf werklik aangenaam gemaak. Die uitsig is fantasties, kamers modern en baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Asemrowende uitsig, pragtige akkommodasie en die mees ongelooflike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslene G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslene G

Home away from home.

La Buena Vista is a home away from home. The rooms are great with a breathtaking view of the ocean. The pool is always blue and the service is out of the world. The Morris family treats all their guests like family. They go above and beyond to make sure that stay feels like you are at home. There are no words that can describe the fantastic service we received. One can only experience the love and kindness we received in person. If you are looking for a place to relax and enjoy your time away from home, La Buena Vista you will not regret your stay. They are amazing at what they do and simply the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reenen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reenen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf op ons toer.

Die verblyf was ver bo ons verwagting. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donny S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte kliëntediens, moderne uitleg met 'n pragtige panoramiese uitsig en verskriklik netjies.

Ek en my eggenoot was vir 12 dae in die Kaap waarvan 4 dae by La Buena Vista was, die eienaars was ongelooflik vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel met hulle ongelooflike diens en behulpsaamheid, hulle het ons gehelp met restaurantbesprekings en vir ons al die lekker plekke uitgelê wat ons moet gaan sien in die Kaap. Die eienaars het sulke mooi harte en het ons dadelik laat voel soos familievriende en nie net gaste nie, die gastehuis het groot netjiese kamers met 'n pragtige panoramiese uitkykpunt wat in die dag die berge en see mooi vertoon en in die nag kyk jy uit oor die stad se liggies sover as wat die oë kan sien, ons wil graag net dankie sê vir die lekker ervaring en dat ons definitief weer La Buena Vista sal gebruik as ons hoof Kaapbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gurshon A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshon A
Gesin met klein kinders

We had the most amazing weekend away, great value for money.

We had the most amazing weekend away! Location is top-notch, with the most beautiful views of the mountain and sea. The hosts, Piet and Anita, wow, you guys are the best! Piet made sure our 18th anniversary was something extra special. From flowers, champers, rose petals, a picnic basket on arrival and even a dear babysitter for our 2-year-old, what more can you ask for? The food was divine, and they even surprised us with pancakes and espresso in bed. We came as guests, and we were treated like family, having meals together with some good chats and lots of laughter. Thank you for your hospitality, people like you make life beautiful. Would highly recommend La Buena Vista.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Buena Vista se terugvoer

Gurshon, thank you. You guys came as guests and left as family. Mission accomplished.
Thanks
Piet

La Buena Vista
Monica D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect escape from reality.

The owners really have a passion for hosting and it's what they do best. We had the most relaxing night away in their stunning guest house. The panoramic views just topped it all off. Highly recommend La Buena Vista for anyone wanting to just relax. I can't wait to visit again in the summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Buena Vista se terugvoer

Hallo Monica,
Thank you very much for the feedback to your stay. It was wonderful having a couple like you. We really enjoyed it. See you soon.
Best wishes and blessings
La Buena Vista

La Buena Vista
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 36, Gordonsbaai, 7410, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44803c351c9fcf09a2ce8c72ce3432f15ee20645cfb8174267fd997a44b2a46046a11e22a934a9064ad0ed45abba7414f9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 36 Boundary Road Gordon's Bay 7410 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -34.1592065 18.8789846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem