Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Lizel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 11

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir La Caribe
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie M
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly, die beddens was baie gerieflik en het lekker geslaap. Ons sal weer daar oornag as ons kans kry. Die ketel was baie aangepak en het dit self skoongemaak, en sal ook voorstel dat die agent of die eienaar gereeld die ketel laat skoonmaak. Die restaurant Nina's waar ons gaan eet was baie lekker, local culture at its best met lewendige musiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Heerlik gekuier.

Pragtige plekkie in 'n wonderlike woonbuurt. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie M

Pragtige uitsig.

Baie gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Gesin met tieners

Gemak, stylvol, mooi uitsig, kwaliteit.

Die eenheid het alles wat mens benodig om gemaklik en gerieflik te bly, indien jy net daar opdaag met jou reistas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomi S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie spesiaal gevoel, uitsonderlik.

Die beste ooit. Eienaar het ons baie spesiaal laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. Die plek is baie netjies in 'n veiligheidsarea (Estate). Dit was baie lekker.

Die plek is baie netjies met alles wat nodig is om lekker te bly. Die badkamer is uitstekend en baie skoon en netjies. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en mikrogolfoond. Wat 'n uitsig vanaf die balkon oor die area. Dit is net 'n plesier om hier te bly. Dankie aan die persoon wat die plek bestuur, Lizel Strydom. Haar kommunikasie was baie goed en ek kan u verseker dat ons weer hier wil bly in die toekoms. Die plek is werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 La Caribe, Domingo-weg, Marina Martenique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf42b5a58887e96785d3fff35374fb10a97bdacc11d3923dda9aa33c0df575673dae96acb0a16943fba98bc1181c104ea966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 59 La Caribe, Domingo Way Marina Martenique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071036094878 24.915842561902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem