La Caribe
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 La Caribe, Domingo-weg, Marina Martenique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Caribe is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Marina Martinique-landgoed in Astonbaai. Dit is 'n woonbuurt in Jeffreysbaai en is naby die Marina Martinique-kanaal en verskeie ander ontspanningsgeriewe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk digte houtblindings het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bied 'n uitsig oor die kanaal en daar is 'n deur wat na die balkon met uitsigte lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en herlaaibare ligte vir beurtkrag. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met gratis WiFi. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 met stoele.
Gemeenskaplike braaigeriewe is op die onderste verdieping langs die water beskikbaar, waar gaste ook kan swem.
Slaapplek
’n Bespreking by La Caribe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Lizel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 11
Maande gelys 9
Ligging
- 59 La Caribe, Domingo-weg, Marina Martenique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink La Caribe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 La Caribe, Domingo-weg, Marina Martenique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom