Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 41

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, Eenheid 41, La Caribe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Caribe 41 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin op soek na vakansieverblyf teen die waterfront.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n ingeslote balkon met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek en toegang tot die kanaal is ook beskikbaar. Die eenheid is naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by La Caribe 41 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 128

Jaar gelys 12

Ligging

  • Domingo-weg, Eenheid 41, La Caribe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, Eenheid 41, La Caribe, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89923506b3a077a846ece98454930f9aea3ed864dfbd3c163395bd09c06c1afa9609c56e8a5fe8787c9edb1bc398a1439a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) Domingo Way Unit 41 La Caribe 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070760565523 24.916207338419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem