LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Carona 3 | LekkeSlaap
+28

La Carona 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir La Carona 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christa K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, effe beknop vir 6 mense.

DStv het die hele tyd gesukkel, werk amper nooit. Baie geraas van inwoners oor naweek. Verder lekker gebly.

Piet V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik gebly.

Sal graag weer soontoe wil gaan. Kan die plek aanbeveel.

La Carona 3's terugvoer

Môre Piet, baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Theo

La Carona 3
Gerda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Professionele diens en bystand ontvang. Plek was skoon en netjies en het geen problem gehad tydens one vakansie. Sal definitief weer soontoe gaan.

Jo-marie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie S
Saam met vriende

Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Sal die plek enige tyd vir ander aanbeveel.

La Carona 3's terugvoer

Goeie more Jo-marie, baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo

La Carona 3
Christelle R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle R
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies, goed ingerig, goeie ligging.

Cheralice S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheralice S
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek.

Wonderlike see-uitsig asook die stoep is perfek om net rustig te sit en te kyk vir die see! Was gelukkig om 'n hele klomp walvisse te kon sien van die stoep af! La Carona 3 is perfek ingerig en baie mooi. Het niks gekort nie! Ons het dit vreeslik geniet en Theo is baie vriendelik en baie hulpvaardig! Sal definitief weer gaan en aanbeveel aan ander!

La Carona 3's terugvoer

Goeie naand Cheralice,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo

La Carona 3
Telanie N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telanie N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese huisie met mooiste see-uitsigte, ons het lekker vakansie gehou.

Baie netjies, mooiste uitsigte die plekkie is ook mooi toegerus. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan vakansie hou!

La Carona 3's terugvoer

Telanie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly die plekkie het aan jul behoeftes voldoen. Sien uit om julle weer terug te verwelkom by La Carona.
Groete,
Theo

La Carona 3
Lizette D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Gesin met klein kinders

Fantastiese see-uitsig.

Die woonstel is baie goed ingerig. Ons het niks gekort nie. Ons het baie lekker gebly en Theo, Joanie en Koert was baie hulpvaardig. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bespreek.

La Carona 3's terugvoer

Goeie middag Lizette, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete,
Theo

La Carona 3
Ronnie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek.

Sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel. Mooi see-uitsig en sentraal geleë. Home away from home.

La Carona 3's terugvoer

Hello Ronnie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die tydjie geniet en sien uit daarna om julle weer by La Carona te verwelkom.

Groete,
Theo

La Carona 3
Danie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker verblyf. Baie ruim met alles wat nodig is. 600 meter van swemstrand. Lekker gasbraaier wat werk. Groot probleem as meer as een voertuig parkeer moet word. Inligtingbord sê ekstra voertuie moet buite op straat stop. Lekker gerus. Groot pluspunt is volle DStv. Kon rugby kyk.

La Carona 3's terugvoer

Hello Danie,

Dankie vir die terugvoer, en is bly julle het die tydjie geniet.
Ek kan die volgende sê oor die parkering, extra voertuie vir gaste, kan binne in die kompleks stop, dink daar is 6-8 parkeer areas beskikbaar.

Groete
Theo

La Carona 3
Deon V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis weer besoek.

Baie goed toegeruste eenheid naby aan die swemstrand.

La Carona 3's terugvoer

Hello Deon,

Dankie vir die terugvoer, en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by La Carona 3.

Groet,
Theo

La Carona 3
Dirk W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Gerieflike woonstel.

Kan die woonstel aanbeveel. Slaapplek vir tot 10 mense met 2 badkamers. Lieflike see-uitsig. Toesluitgarage en DStv. Sal beslis weer daar bespreek.

La Carona 3's terugvoer

Goeie middag Dirk,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Groete
Theo

La Carona 3
Adriaan H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H
Saam met vriende

Beste verblyf vakansie ooit.

Die eenheid was baie netjies oorgegee. Professioneel oorhandig deur die opsigter. Fantastiese eenheid. Puik toegerus. Meer as waarde vir geld.

Christo O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het die vakansie baie geniet. Marlyn het uit haar pad gegaan om ons te help. Die woonstel het 'n puik see-uitsig.

Fanie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met tieners

Gerieflike tuiste by die kus.

Dit was 'n lekker vakansie in 'n ruim en gerieflike woonstel. Bietjie gesukkel met al die slotte. Naby die strand, winkels, wassery, ens.

Ria H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria H
Gesin met klein kinders

Gemaklik en naby als.

Heerlik gebly. Die eenheid het als wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Naby die strand en baie veilig.

La Carona 3's terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het die vakansie geniet, kom kuier gerus weer.

Hoop julle het 'n geseënde 2018.

Groete,
Marlyn

La Carona 3
Ilna V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V
Gesin met klein kinders

Fantasies.

La Carona self was fantasies maar ek sal nie weer deur Abrie Spies wil werk nie. Volgens die eposse, moes ons eers 10 uur uit wees en die dames van Abrie Spies het my voor 8 al begin bel. Ek het probeer verduidelik dat ek onder die indruk was ons moes eers 10 uur uit wees, soos per die eposse, maar hulle was nie baie vriendelik nie.

La Carona 3's terugvoer

More Ilna ek is jammer om te hoor van Abrie Spies, ons gaan volgende week daar heen dan sal ek dit met hul uit klaar. Baie dankie lekker dag. Groete, Marlyn

La Carona 3
Jaco G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Waarde vir geld, aangename diens en behulpsame eienaar!

Baie dankie vir die vriendelikheid en behulpsaamheid! Netjies, ruim en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het op 'n vakansie. Ek gaan beslis weer terug met die volgende vakansie!

Francois S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die vakansieverblyf was great. Baie lekker gebly en baie veilig gevoel.

was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 6)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 6)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg, La Carona 3, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4lOJf3yRkyJzqW0NRPPO74OnMDRKB8zJ2kchNC5nICVkr4C0xb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Crown Road La Carona 3 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.822181628857 30.401979053859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!