La Casa Colina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Casa Colina is ’n gerieflike vakansiewoonstel vir 6 gaste in Plettenbergbaai.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaapkamers wat die badkamergeriewe deel. Twee van die kamers het ’n koningingrootte-bed elk en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, mikrogolf, stoof en oond, en daar is ’n sitarea met ’n TV. DStv is beskikbaar op versoek.

Die oopplan-leefarea lei na ’n onderdakstoep met ’n gasbraai. Rook is verbode in die woonstel. Die woonstel word nie skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan teen ’n ekstra koste gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar en die Thulana Hill-kompleks het 24 uur-sekuriteit. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad wat ’n gedeeltelike uitsig oor Robbergstrand het.

Plettenbergbaai bied verskeie voetslaan-, stap- en bergfietsrypaaie, perdry, walviskyk, kajakvaart, en verskeie restaurante en winkels. Besienswaardighede in die area sluit Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary, Lawnwoon Snake Sanctuary, Radical Raptors-rehabilitasiesentrum, Birds of Eden en veel meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by La Casa Colina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Sweeds

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Casa Colina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za