LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Chateau Moeries | LekkeSlaap
+33

La Chateau Moeries

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

La Chateau Moeries is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste (8 volwassenes en 4 kinders) in Jacobsbaai net 100 meter van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Drie van die kamers is op die grondverdieping en een is rolstoelvriendelik. Die ander kamer is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander kamers het net storte. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Die leefarea op die eerste verdieping het 2 dagbeddens met uittrekbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer het 'n TV met DStv en daar is WiFi in die huis.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en dit het 'n uitsig oor die tuin en Jacuzzi. Daar is nog 'n braai-area op die balkon wat oor die baai kyk op die eerste verdieping.

Slaapplek

’n Bespreking by La Chateau Moeries sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir La Chateau Moeries
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Chateau Moeries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 12 persone) 8 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!