Franschhoek Akkommodasie by La Clé Lodge | LekkeSlaap
+18

La Clé Lodge

B&B
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cabriere-straat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 510 R3 608 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Clé Lodge bied B&B-verblyf en is in die prentjiemooi Franschhoek geleë. Dié gastehuis is ideaal om as basis te dien vir gaste wat die omgewing se wynplase of verskeie besienswaardighede wil verken.

Verblyf by La Clé bestaan uit 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of beide. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en ander bederfies.

Ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep en 'n heerlike aandete, eg Suid-Afrikaanse braai of piekniekmandjies kan teen ekstra koste bestel word. Die kok op die perseel berei dit voor. Die lodge spog ook met 'n swembad, 'n gastesitkamer met 'n kaggel en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die lodge is naby die middedorp en al sy restaurante, kroeë en museums. Ander besienswaardighede in die omgewing is ook net 'n klipgooi ver.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cabriere-straat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 510
Vanaf R3 608
per nag (plek vir 2)
was R4 510
Vanaf R3 608
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cabriere-straat 32, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnfY777PNmYSNn5xqsINEPx8jdG8oep6riXvSMii7Pnc0Kp5PTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 510, nou Vanaf R3 608  per nag (plek vir 2) 32 Cabriere Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.9100242 19.1168118
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za