Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cordier

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

La Cordier bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panorama, Kroonstad. Dit is ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat deur die area reis.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid het 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volledige toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel waar hulle kan ontspan en sonbaai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by La Cordier sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir La Cordier
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 3

Ligging

  • Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink La Cordier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf094ff2dcefc2f81f2380c90782fd70b9efb68d59b37a694afca09858af918bf6b7fb209c386de92a0bf670930247bd765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 3 Vels Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.672754480248 27.245270888361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem