La Felicita Villas
Beskrywing
Rusticana is 'n bekoorlike, losstaande woonstel naby die groot bome op die landgoed. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die woonstel spog met 'n groot stoep en braai waar gaste 'n maaltye saam kan voorberei.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hideaway is agter die Akerdraai Herehuis weggesteek. Dit is net 1 van die 3 Back2Basics-eenhede en is 'n knus eenheid met plattelandse kleure en teksture. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kaggel en kuierarea. Dit is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n kaggel en groot kuier-area, en dis die ideal wegbreekplek vir 'n paartjie. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Daar is braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Dit is privaat en weggesteek, en bied toegang tot die gemeenskaplike Akkerdrai-swembad en -tuine.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Africana is ideaal vir 'n paartjie. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Forest View is die grootste eenheid van die 3 Back2Basics-woonstelle. Dit spog met 'n groot oop area, spog met Suid-Afrikaanse kleure, en het slaapplek vir 4 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Daar is braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die woonstel spog met oop dakbalke en is in die woud geleë. Forest View is 'n ou, opgeknapte skoolhuis en is ideaal vir gesinne en toergroepe.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Helderberg is 'n bekoorlike woonstel wat na die area vernoem is. Dit is 'n ruim woonstel vir 2 gaste en spog met 'n aparte slaapkamer, aantrekkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Geniet 'n maaltye in die privaat tuin of ontspan langs die pragtige, gemeenskaplike Akkerdraai-swembad.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Garden View is 'n knus eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die ruim badkamer het 'n stort, hoekbad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Garden View is met vrolike kleure versier en is die juweel wat privaatheid en gerief bied.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein- en mediumgrootte-troeteldiere wat goedgemanierd is, is welkom in die Serenity, Protea en Cottage-eenhede teen 'n ekstra koste per troeteldier per nag indien dit vooraf gereël word.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Acacia het 'n ruim slaapkamer en 'n badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Pragtige blompatrone is met neutrale kleure gekombineer om 'n plattelandse atmosfeer te skep.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea