Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Felicita Villas

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Blessingvuyo J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

I highly recommend La Felicita Villas & can't wait to return for another memorable stay. Our stay at La Felicita Villas was nothing short of exceptional. From the moment we arrived, we were welcomed with warm smiles and outstanding hospitality. The entire experience felt like a luxurious retreat, making our family time out truly unforgettable. The villas are beautifully designed, offering a perfect blend of comfort and elegance. The rooms were spacious, immaculately clean, and equipped with all the modern amenities one could wish for. The attention to detail is worth mentioning also. What stood out the most was the serene environment and breathtaking views. The lush gardens and stunning landscapes provided a peaceful and relaxing atmosphere. Our children loved exploring the well-maintained grounds, and we enjoyed lounging by the pristine pool. Lee and her team at La Felicita Villas went above and beyond to ensure our stay was perfect. The location is ideal for a family getaway. It’s close enough to local attractions and activities, yet secluded enough to offer privacy and tranquility. Overall, La Felicita Villas exceeded our expectations in every way. It’s a perfect destination for families looking to relax, unwind, and create lasting memories. We can’t wait to return and experience the magic of this place again. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia S
1 nag
5.0
Mei 2024

Asemrowende glamour! Die plek is baie mooi, netjies met pragtige natuur om jou en see uitsig. Ons het 'n heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
La Felicita Villas
Baie dankie Sophia

Samuel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Excellent. Everything was wow. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Plek was baie skoon en gerieflik, ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Dit was net vrek koud. Die aircon het gehelp, maar warmkomberse op die beddens sou wonderlik gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Rustige mooi plek. Hulle het ons opgegradeer na die 'Honeymoon'-eenheid waarin ons heerlik gebly. Lekker braai area, ruim kamers, mooi uitsig op die swembad en gemaklike beddens. Kinders het die hasies en poue baie geniet. Was dankbaar vir die wasmasjien en tuimeldroeër. Die kombuis was goed toegerus (tot met 'n skottelgoedwasser en blokkies). Daar was geen skoonmaakdiens in die eenheid tydens ons 3 dae verblyf maar die braaiarea is skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies, ruim, rustig. Ontvangs was goed, wooneenheid is baie netjies en rustig. In 'n doodloopstraat, dus stil. Pragtige natuurskoon. Baie sentraal vir waar ons moes wees. Generator het nie tydens beurtkrag gewerk nie en melk in die yskas sou welkom gewees het vir die heerlike koffie wat voorsien is. Ons kon darem later gaan koop het. Beddens het heerlik geslaap so ons was baie tevrede en het ons kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Perfect place for tranquility. We had a wonderful stay. Great place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Besigheidsreis. Netjiese plek en sal dit aanbeveel. Ons sal wel sê die geiser se water is te koud in die winter en die lig by die trappe moet aan wees, want mens kan niks sien nie en trap die trappies mis. Geen veiligheidsheining, wat vandag 'n moet is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charis H
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2022

No WiFi, poor service, inappropriate requirements. 1) They asked for a copy of the front and back of my credit card which is completely inappropriate, and only after the owner told the guard that we didn't need to were we allowed in. 2) The guard showed us to our room and gave us no explanations on how to turn on the heat so we froze the whole night. 3) The photos indicated a bath, which there wasn't, however, there was a random laundry room. There was coffee and sugar and yet no milk. 4) The WiFi would come and go and eventually just dropped. Overall, an uncomfortable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 405
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ed9405576fbef56a2683fcc408b6d1659c69fca2cc4c7f11523810d2ac2fd445e59e647552726593d6a665af7c65bd8559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 405 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064127577257 18.855022389075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang