+16

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pleasant. Very friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Roger V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie aangenaam. Baie lekker, skoon en beleefde area. Baie dankie aan ons gasheer, julle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Ongelooflike hart mense. Was absoluut so 'n sielsverrykende tydjie. Die kamer het hierdie warm gevoel met die sonnetjie wat jou so warm begroet. Dit het soos huis gevoel en wat 'n wonderlike omgee hart mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alidia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Fantastic. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Gasheer en vrou baie aangenaam. Sal die akkommodasie definitief aanbeveel. Dit was 'n baie lekker, rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was fantastic. The host was very welcoming to us, and the bed was also comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

It was our second time there and yet again it was amazing. We would come again. Our stay was amazing. Till next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie W
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Lekker gebly, sal dit weer gebruik. Baie tevrede met 'n netjiese plekkie wat alles in het vir 'n oorslaap. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Gerieflike en rustige oornag verblyf. Sentraal geleë. Veilige oornaggeriewe vir 2 persone. Vriendelike en behulpsame gasheer. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang