LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaaparea en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, en breekware vir 2 toegerus. Die eenheid het ook 'n klerekas, strykplank, haardroër, 2 opvoutafels, plafonwaaier, TV en gratis WiFi . 'n Veilige parkeerplek onder skadunet word op die perseel voorsien.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry, en verskillende kosse eet, in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Whitney C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and comfortable. Very neat and has everything necessary for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Ria M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Very friendly and accommodating host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
David Roger V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker, skoon en beleefde area. Baie dankie aan ons gasheer, julle is puik.
Jul 2026
Elsa V
5.0
Ongelooflike hart mense. Was absoluut so 'n sielsverrykende tydjie. Die kamer het hierdie warm gevoel met die sonnetjie wat jou so warm begroet. Dit h...
Sien meer
Jul 2026
Alidia K
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Het baie lekker gebly.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Grâce het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Amelia Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang