Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Lechere Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Issabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir La Lechere Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ria B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Skoon, netjies, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Welgedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Uitstekend!

Baie gerieflike gastehuis met uitstekende geriewe en vriendelike, professionele diens. Die eienaars antisipeer alle behoeftes, en bestuur alles met die hoogste sorg en aandag. 'n Plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlé G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlé G
Enkelreisiger

Gerieflike en stylvolle verblyf.

Het baie lekker gebly. Gerieflike en mooi kamer. Was ook aangenaam om 'n privaat buite-area te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sysiestraat 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bfd91eaae8ad5df640d31dc8be373fe8e1c70f3c76b8ed944808563dc86461820345b5a2e23a05219c7bc4ce9c0b6879a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 8 Sysie Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9267144 31.1348141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem